DIE OPENBARING VAN DIE HERE JESUS AAN DIE MENS
DIE OPENBARING VAN DIE HERE JESUS AAN DIE MENS: HEBR.4:14-16. INLEIDNG: Die Bybel is in Joh.1; Kol.1; Efe.1; en Hebr.1 baie duidelik dat dit die Here Jesus was wat ons geskape het. Uit Matt.17 toe die Here Jesus Homself geopenbaar het, het Hy geskyn van glans en heerlik-heid was dit iets wat ons gesien het […]
DIE OORWINNING OOR VERSLUIERINGS
DIE OORWINNING OOR VERSLUIERINGS 11 KOR.3:1-18 AGTERGROND: Die boek was vanuit Macedonië in die stad Filipie geskrywe. Dit was net ‘n paar maande na 1 Kor. geskrywe waarskynlik 56 n.C. Hierdie brief was geskrywe in “groot verdrukking en benoud-heid van hart… onder baie trane”. DIE REDE OF DOEL VAN DIE BRIEF: Hy maak in hfst.2:8 […]
DIE OORLEWENDES VAN DIE VLOED
DIE OORLEWENDES VAN DIE VLOED GEN 6-8 1) INLEIDING Noag en hulle wat die vloed oorleef het is ‘n mekwaardige tipe van die kerk van die Here Jesus. 2)DIE VERDORWENHEID VAN SONDE Gen.6:5 Toe die Here sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in […]
DIE OFFER IN BEPROEWING
DIE OFFER IN BEPROEWING MARK.15:34; JOH.19:30; LUK.23:46 JES.53:10-11; MATT.27 INLEIDING: Wanneer ons na die Here Jesus se lewe kyk, en veral Sy laaste woorde voor Sy dood, want dit is mos die belangrikste, merk ons dat, tot in die laaste Woorde daar ‘n offer aan die Here gebring was. Die doel van die Here is […]
DIE NOODSAAKLIKHEID VAN HEILIGHEID
DIE NOODSAAKLIKHEID VAN HEILIGHEID: INLEIDING: So ‘n ruk terug praat ek met iemand en vertel hy my hoe hy besig is om heiligheid na te streef en verwys na sy dieet wat hy verbeter en allerhande dinge, behalwe die noodsaaklike nl. om toe te laat dat die Here met die sonde probleem in die hart […]
DIE NATUURLIKE MENS Egipte
DIE NATUURLIKE MENS: (Egipte) 1 Kor.2:14-3-8. INLEIDING: Diklwes was die ondervindinge wat die volk van Israel deurgegaan het ‘n weerspieëling van duidelike boodskappe wat ons vandag in ons geestelike lewens kan toepas. So was dit met die kinders van Israel tydens hulle omswerwinge vanaf Egipte tot Kanaan binne hierdie spesifieke tydperk van ± 500 jaar. […]
DIE NAGMAAL: JAKOB PRASH
DIE NAGMAAL: JAKOB PRASH Die nagmaal is ‘n herhindering. Dit het bekend gestaan as die Agape maaltyd. Die maand Nissan was die maand toe die volk uit Egipte getrek het toe die Here Jesus gekruisig was. Die Jode kyk terug en voorentoe wanneer hulle Pasga hou. Hulle kyk terug na wat die Here in Egipte […]
DIE NAGMAAL
DIE NAGMAAL:1 KOR.11:17-34 VS.29. INLEIDING: Die nagmaal is ‘n heilige sakrament wat die eerste keer deur die Here Jesus ingetsel is. Matt.26:26-29. Die nagmaal self is nie ‘n letterlike eet en drink van die liggaam van die Here Jesus nie, maar ‘n versinne beelding van die vernederde sowel as verlossende werk van die Here Jesus […]
DIE MIDRASH
DIE MIDRASH: JOH.1:44-51 INLEIDING: Dit is vir ons so belangrik om die Bybel uit ‘n Joodse perspektief te verstaan aangesien die Bybel uit hulle agtergrond geskrywe is. Eerstens moet ons onthou dat die Here Jesus ‘n Rabbie was en be-kend gestaan het as die geslafde of Messias. Paulus die Apostel was ook ‘n Rabbi wat […]
DIE MENS EN SY BEKERING
DIE MENS EN SY BEKERING: EFE.2:1-9 INLEIDING: Hierdie wese wat die Here in Sy genae gesape het is die mees wonderbare wese wat dar beataan. In seker die kleinste van al die planete in die sterreruim, waarvan sterekundiges sê indien daar een ster per sekonde getel sal word dit die mens 2500 jaar sal neem […]