JULLE IS DIE TEMPEL VAN GOD
JULLE IS DIE TEMPEL VAN GOD Jes. 57:15 “Want so sê die Hoë en Verhewene wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en nederige van gees, om te laat herlewe […]
DIE TEENWOORDIGHEID VAN DIE HERE JESUS
DIE TEENWOORDIGHEID VAN DIE HERE JESUS LUK.9:18-27 INLEIDING: Die twee groot vyande van ‘n Christen is depressie en ontmoedig-ings. Hierdie twee vyane het nog altyd gewrk en veroorsaak ongelooflike chaos, en word erger hoe nader ons na die einde beweeg. Ons tree nou die gestelike oestyd in van die Chrsten se jaar. Terwyl ons langs […]
DIE STRYD OM DIE GEDAGTEWêRELD
DIE STRYD OM DIE GEDAGTEWêRELD: “Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so miskien bedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid teenoor Christus” Daaris vandag ‘n groot stryd aan die gang or die gebruik en beheer van die gedagtewêreld, nie net in die wêreld nie, maar […]
DIE ROEPING VAN GOD
DIE ROEPING VAN GOD: Joh.1:1-13 – Num.6:22-27 INLEIDING: Binne die eerste 11 hoofstukke van die Bybel, Genesis word vir ons die omvang van alles wat in die res van die Woord van die Here aan ons gegee wil word verder omvou. Alles wat ons van hom wil weet word daarin opgeneem. Dit begin in die […]
DIE REALITEIT VAN DIE EWIGE LEWE
DIE REALITEIT VAN DIE EWIGE LEWE: LUK.17:20-37 DIE HERE JESUS SE WEDERKOMS “Surely the time is short, Endless the task and art, To brighten for the ethernal court, A soil’d earth –druding heart, But He, the great Proclaimer of that hour, Is pledge to thee in love, as to thy foes in power,” – Keble […]
DIE PROSES VAN WEDERGEBOORTE
DIE PROSES VAN WEDERGEBOORTE: 1 Joh.3 INLEIDING: Dit is so belangrik om te weet wat die Bybel leer aangaande die mens. Omdat dit wat die Here sê waar en reg is. My uitgangspunt oor die lewe gaan baie dinge aangaande my toekoms bepaal. Ons moet eerstens weet dat die mens ‘n lewe na die dood […]
DIE PLAN PATROON EN PROBLEEM VAN DIE HERE
DIE PLAN PATROON EN PROBLEEM VAN DIE HERE: HEBR.7:26; 10:10; 13:12 , 1 Pet.2:21-25 INLEIDING: Toe die goddelose Moslem leier Agmay Didat gekonfronteer is oor die realiteit van sy god, was hy stom gewees en kon nie daarop antwoord nie want Alla is nie geopenbaar nie omdat hy nog nie op-gestaan het nie. Dit is […]
DIE PERSOON EN BEDIENING VAN DIE HEILIGE GEES VANAF DIE SKEPPING DEUR TOT BY DIE PROFETE
PINKSTER 2002 (1) DIE PERSOON EN BEDIENING VAN DIE;HEILIGE GEES VANAF DIE SKEPPING DEUR TOT BY DIE PROFETE Daar word beweer dat elke 7 jaar word die hele struktuur van die liggaam vernuwe. Elke oomblik van ons lewens word daar die oue afgegooi, en die nuwe aangeneem. Dit is die wet van ‘n gesonde fisiese […]
DIE OPSTANDING VAN JESUS CHRISTUS
DIE OPSTANDING VAN JESUS CHRISTUS, 1Mark.16:1-8; Luk.24:1-12. INLEIDING. He had no servants – yet they called Him master, No degrees – yet they called Him teacher, No medicine – yet they called Him healer, No army – yet the Kings feared Him, He won no militry battles – yet He conquerd the world, He comitted […]
DIE OPSTANDING EN DIE HEMELVAART
DIE OPSTANDING EN DIE HEMELVAART:1 Kor.15:13-21 INLEIDING: Lukas 24:6-7 Herhinder ons daaraan dat Hy nie meer hier is nie, maar dat Hy opgestaan het, en dat Hy op die derde dag weer sal opstaan. Hand.1:9 Sien ons hoe die Here Jesus opgeneem is na die hemel. Die vyande van die Here Jesus wat Hom aan […]