DIE VOLHEID VAN DIE HEILIGE GEES 2
DIE VOLHEID VAN DIE HEILIGE GEES: 11 KOR.6:11-7:1 INLEIDING: Reeds in die Onse Vader het die Here Jesus gebrid en gesê: “Laat U wil geskied soos in die hemel, net so ook op die aarde.” Dit was en is en bly die wil en die begeerte van die here dat u en ek die geheim […]
DIE VOLHEID VAN DIE HEILIGE GEES
DIE VOLHEID VAN DIE HEILIGE GEES: EFE.3:14-20. INLEIDING: Die Bybel is die geskiedenis van Verlossing. Verlossing beteken aan die een kant om iets af te lê wat my vas gehou het en dan aan die ander kant om iets op te neem wat ek nie gehad het nie. Verlossing kom in verskillende aspekte voor. Daar […]
DIE VERWANTSKAP TUSSEN GENESIS EN OPENBARING
DIE VERWANTSKAP TUSSEN GENISIS EN OPENBARING Dit was na die koue van omstandighede dat die dissipels gedurende hulle lente tyd vol verwagting was dat die Heiliand hier vanaand in hulle midde iets gaan verklaar waarin Hy Homself as die Verlosser of Koning van Israel gaan bekend maak, net aan Sy binnekring. Terwyl hulle vooruit gestuur […]
DIE VERLORE SKAAP
DIE VERLORE SKAAP: LUK.15:1-7 +JES.53:6 INLEIDING: Die murmirering van die self regverdigende Fariseërs, die voor-oordeel van die wat sien dat Hy met die tollenaars en die sondaars meng noop die Here Jesus om iets in die midde van hierdie gehoor te laat, om hulle velies aan betrokkenheid in die koninkryk van die hemele uit te […]
DIE VERHOOR VAN JESUS BOODSKAP 1 VOOR DIE JODE
DIE VERHOOR VAN JESUS BOODSKAP 1 VOOR DIE JODE: MATT.26:57-68 INLEIDING: Donderdagnag 6 April. Vs.57 + 58 “En die wat Jesusgevange geneem het, het Hom weggelei na Kajafas die hoë- prietser, waar die skrifgeleerdes en die ouderlinge vergader het. En Petrus het Hom van vêr af gevolg tot by die paleis van die hoëpriester, […]
DIE VERBOND SOOS OP KAART
DIE VERBOND SOOS OP KAART: Efe.5:22-28 INLEIDING: Die huwelik is ‘n verbond. ‘n Verbond beteken ‘n ooreenkoms wat a.g.v. toewyding en vertroue teenoor mekaar gesluuit word. Toe die Here met die volk van Israel ‘n verbond wou sluit by Sinai wou Hy met hulle ‘n ooreenkoms aangaan. Van SY kant is die ooreenkoms so ersntig […]
DIE TWEE Weë 2
DIE TWEE Weë MATT.7:13-23 + Luk.13:22-30 INLEIDING: Toe ons nou vir die twee dae in die berge gaan rus het, was daar ‘n pad wat ons gery het, wat waarsku dat die pad gesluit is. Ons het nie ag gegee op die padtekens nie, want die ompad sou ons ure later by ons bestemming gebring […]
DIE TWEE WEë
DIE TWEE WEë. MATT.7:13-23. INLEIDING: In die eerste 12 verse praat die Here Jesus aangaande ons versigtige optrede teenoor andere. Vanaf vs.13-29 verwys Hy na ons optrede teenoor die Here. As ons geweet het dat daar net een uur oor was voordat die Here Jesus sou kom, en Hy in Sy geweldige toorn ons sou […]
TUINE IN DIE WOORD VAN GOD
TUINE IN DIE WOORD VAN GOD 1. DIE TUIN VAN EDEN – Gen.2:8-19 Die tuin van Eden praat van genade op genade. Die mens wat God geskape het, was genooi om die tuin te geniet waarin die volheid van God was. Die tuin kan gesien word as ‘n tipe van voorsiening wat God […]
DIE TREë VAN DIE DOOD
DIE TREë VAN DIE DOOD: 1 Sam.20:1-9. 1 Sam.20:3b “…maar so waar as die Here leef en jou siel leef, daar is maar net een tree tussen my en die dood!” TEMA: DIE TREë NA DIE DOOD: 1) Vermaaklikheids kunstenaar -Tolla van der Merwe. 2) Minsame sanger – Bles Bridges. 3) […]