BARENSNOOD
Geskryf deur Ds. R. Beukes Skriflesing: GalasiĆ«rs 4:1-19. Teks/Tema: v.19. ‘n Man, gedryf deur die liefde van Christus en die liefde en krag van die Evangelie, het met sy sendingreise na die stede van die provinsie Galate gegaan en die Evangelie aan hulle verkondig. In hierdie man was daar oortuiging en erns oor hierdie mense […]