E0127 Die Keuse
MATTEUS 7:13-14 IN MY OUPA EN OUMA SE EETKAMER het ‘n reuse afdruk van De Breede en de Smalle Weggehang. As klein seuntjie het ek male sonder tal gefassineer daarna staan en kyk. Ons ken mos almal die prent, nie waar nie. Wie dit oorspronklik geskilder het, weet ek nie, maar dis gebasseer op die […]
E0126 ‘n vals profeet en sy waarheidsprofesie
NUM 22-24: ‘N VALS PROFEET EN SY WAARHEIDSPROFESIE KAN ‘N WAARHEIDSPROFEET VALS PROFETEER? KAN ‘N VALS PROFEET WAARHEID PROFETEER? ‘N KORT HISTORIESE OORSIG Na vier dekades is die Israeliete gereed om die beloofde land binne te trek. Hulle staan oos van die Jordaanrivier regoor Jerigo. Die Moabiete, en hulle koning, Balak, wat in daardie gebied […]
E0125 Die sewentig sewetalle No.2
DANIËL 9:24-27 DIE EERSTE HELFTE VAN HIERDIE PROFESIE HANDEL OOR DIE KOMS EN DOOD VAN ‘N GESALFDE VORS. Daarna het ons laas keer gekyk. Nou kyk ons na die tweede deel (26b-27). Dit handel oor die vernietiging van die stad en sy heilgdom. ‘N VERSKRIKLIKE KONFLIK Die volk van ‘n regeerder sal verantwoordelik wees vir […]
E0124 Die sewentig sewetalle No.1
DANIËL 9:24-27 HIERDIE VERSE WORD ALGEMEEN AANVAAR AS VAN DIE MOEILIKSTE IN DIE OU TESTAMENT. Die oorspronklike taal is kompleks. En mens moet talle eksegetiese keuses en aannames maak. Maar as jy eenmaal deur alles geworstel het, is jy verstom oor die akkuraatheid van die profesie. Dit is een van die rykste Messiaanse profesieë in […]
E0123 Christus se troonbestyging
HANDELINGE 1:9-11 AS MENS NET DIE VIER EVANGELIES LEES, sou jy die afleiding kon maak dat die Bybel amper niks oor die hemelvaart van Christus sê nie. Net Markus en Lukas noem dit in hulle laaste verse – amper terloops (Mk 16:19; Lk 24:50-52). Die volledigste beskrywing van die hemelvaart tref ons in Hd 1:9-11 […]
E0122 ‘n portret van liefde
ROMEINE 16:1-16 IN HIERDIE VERSE STUUR PAULUS GROETE AAN ‘N STUK OF TWEE DOSYN BROERS EN SUSTERS. In die meeste gevalle voeg hy ook ‘n waarderende opmerking by. Kennelik het hy sy broers en susters in die Here lief. Duidelik is hy ook deeglik bewus van die verskeidenheid gawes en persoonlikhede in die gemeente. Hy […]
E0121 Bestem vir die ewige lewe
HANDELINGE 13:48 TYDENS DIE EERSTE SENDINGREIS VERKONDIG PAULUS EN BARNABAS DIE EVANGELIE IN ANTIOGIË (Hd 13:14-16). Daar gebeur dan iets van geweldige betekenis. Aanvanklik preek die sendelinge vir die Jode, maar hierdie mense wat vir soveel eeue onder God se genadeguns geleef het, verhard hulle daarteen. Die apostels rig hulle dan tot die heidene. En […]
E0120 Die boere en die wingerd
LUKAS 20:9-19 REEDS IN LK 9:51 LEES ONS DAT DIE HERE JESUS NA JERUSALEM BEGIN TREK OM SY EINTLIKE LEWENSDOEL DAAR TE VERVUL – naamlik om gekruisig te word. So pas het die Vader tydens Sy verheerliking op die berg uit die hemel gepraat: “Dit is my geliefde Seun; luister na Hom” (9:35). En ons […]
E0119 Die werkverbond
GENESIS 2:9; 16-17 Uiters belangrike sleutels vir die verstaan van die res van die Bybelboodskap is reeds in Gen 1-3 te vind. Een daarvan is die werkverbond tussen God en mens (Gn 2:9, 16-17). ‘N OORSIG OOR DIE WERKVERBOND Definisie: Die werkverbond is die verbond tussen God en Adam, as verteenwoordiger van sy ganse nageslag, […]
E0118 Die verlossingsverbond
{PS 2:7-9 (OAV); HD 13:32-33}; {PS 40:7-9; HB 10:5-10} AS ONS BESIN OOR WAT DIE DRIE-ENIGE GOD OOR HOMSELF AAN ONS OPENBAAR, kom ons baie spoedig daarby uit dat Hy ‘n God van verbond is. Dis ‘n tema wat soos ‘n ruggraat dwarsdeur die Bybel loop – van begin tot end. Waarlik, mens ken God […]