TA0003 ‘n Kort Doop Kategismes
Wat beteken die doop? (Skrifbegronding) Die doop – saam met die nagmaal – is ‘n uitdruklike en formele instelling van Jesus Christus vir al Sy dissipels. Dis ‘n genademiddel waardeur die Here ons geloof versterk en ons verhouding met Hom verseël. As sulks is dit ‘n uiters gewigtige handeling wat met alle erns ondergaan en […]
TA0004 Edward Irving
Irving was Presbiteriaanse predikant in London van 1822 tot 1834.WAT ‘N MAN! Die eerste ses jaar van sy bediening was ‘n tydperk van uitnemende sukses. Met sy koms na die stad woon net 50 mense die dienste by. Maar binne 8 maande bars die gebou uit sy nate en talle moet teleurgesteld buite staan in […]
TA0005 Daar is maar een manier om reg te lewe
In die kloosterbiblioteek van Erfurt in Duitsland is daar ‘n skildery van ‘n jong monnik, Martin Luther. Voor hom lê ‘n oop Bybel. Die oggendson val helder deur ‘n venster op ‘n vers wat sy hele lewe sou beheers en die wêreldgeskiedenis ingrypend sou raak: “Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe” (Hab […]
TA0006 God se hand agter alles
God se hand agter alles Christene vind dit soms moeilik om aanhoudende beproewing gelate en sonder wrewel of opstandigheid te verduur. Vir diesulkes is daar groot troos in hierdie vry vertaling van ‘n uittreksel uit Broomhaal se biografie van Hudson Taylor, “The Man who Believed God”. […]
TA0007 Die grootste probleem
Article Title Wie kan die feit van sonde ontken? Wie kan stry dat hy of sy ‘n sondaar is? Elke mens ervaar dit, dwarsoor die wêreld, dwarsdeur die eeue. Daar is geen uitsondering nie. Ervaring en waarneming bevestig dit. En die gevolge daarvan kan niemand vryspring nie – allermins die dood, waarvoor […]
TA0009 Mr Eternity
Dis ‘n koue aand in 1956 as die predikant van Burton Street Baptist Church in Sydney die skimagtige figuur van ‘n knielende man raaksien. Dié is besig om iets op die sypaadjie te skryf. “Is jý tog nie Mnr. Ewigheid nie!”, roep die pastor uit. Die kerk se skoonmaker […]
TA0010 Die Openbaringsgawes
‘N NEUTEDOP-STANDPUNT Omdat ek na tien ongemaklike jare in die charismatiese beweging teruggekeer het na die weë van die historiese reformatoriese geloof, word ek dikwels gevra na my standpunt oor die sg. openbaringsgawes. Hierdie wending in my lewe het oor baie meer gegaan, maar hieronder dus ‘n nederige, dog baie ernstige uiteensetting van die kernargumente […]
TA0011 Kwalifikasies vir Ouderlinge
1. HY MOET ONBERISPELIK WEES (1Tim 3:2; Tit 1:6) 1. HY MOET ONBERISPELIK WEES (1Tim 3:2; Tit 1:6) Hy is nie sondeloos nie – natuurlik nie – maar streef om oor die ganse spektrum van sy lewe volgens God se Woord te leef. Sondes van sowel daad as nalating kenmerk dus nie sy lewe […]
TA0012 Postmodernisme
DIE GEES VAN ONS TYD ‘n Nuwe begrip het die afgelope paar jaar verskyn en kry al hoe meer aandag in die media. Die koerante is vol daarvan. Postmodernisme is die gees van die tyd! Dat dit iets is waarvan ons deeglik moet kennis neem, is gewis. Moenie dink dis net ‘n vinnig-verbygaande gier in […]
TA0015 ‘n Tragedie sonder weerga
UIT DIE GESKIEDENIS [1] Wie die lesse van die geskiedenis ignoreer, is gedoem om in die slaggate van die vadere te val ‘N TRAGEDIE SONDER WEERGA Die losbandige en wellustige uitspattigheid van die konings het na die aristokrasie oorgespoel, en van hulle af weer na die gewone mense. Die godsdiens was deurtrek van korrupsie met […]