E0006 Die geregtigheid wat God gee
Romeine 1:17 Niks in die Bybel is onbelangrik nie. Maar sommige Skrifwaarhede is van sulke wesentlike belang dat dit werklik ‘n vraag is of jy hoegenaamd ‘n Christen is as dit nie aan die hart van jou alleroortuigings lê nie. Gevolglik vind ek dit baie ontstellend as ek regdeur ons land by goeie en getroue […]
E0005 Jesus Christus rots vir ons geslaan
Eksodus 17:1-7 Dis kort nadat die volk uit Egipte vertrek het – voordat hulle by Sinai aankom. Hulle murmureer teen die Here. En dis nie die eerste keer nie. In hfst.15 kom die volk by Mara, waar die Here hulle op die proef stel – en dus ‘n les wil leer (25). Die water is […]
E0004 Dis wins om te sterf
Filippense 1:21b, 23b Mense is bang vir die dood. Niemand dink of praat graag daaroor nie. Só stel Heb 2:15 dit: mense is “uit vrees vir die dood hulle hele lewe lank in slawerny “. Maar ons teks plaas die saak vierkantig voor ons. En dis goed so. Enersyds móét ons eenvoudig nadink oor hierdie […]
E0003 Die lewe is vir my Christus
Fillipense 1:21 Mr. Martyn Lloyd-Jones sê in ‘n preek oor v.21: “We stand here face to face with one of the sublimest and greatest statements ever made, even by this mighty Apostle of our Lord and Saviour Jesus Christ.” Dis slegs 9 woorde in die Grieks, maar hoe kom mens by die bodem daarvan uit? […]
E0002 Die heel ergste hongersnood
Amos 8:11-14 Almal van ons het al foto’s gesien van hartverskeurende hongersnoodtonele. Mens kan jou beswaarlik iets ergers indink as om geleidelik van honger te sterf, om jou kinders voor jou te sien wegkwyn tot vel en been, en om elke tweede dag dierbares te moet begrawe. Hongersnood is verskriklik! Maar ‘n gebrek aan kos […]
E0001 Die les van die ryk dwaas
Lukas 12:1-59 Derduisende mense dring om Jesus saam om te hoor wat Hy sê. Hy waarsku hulle teen skynheiligheid en huigelary — die suurdeeg van die Fariseërs (12:1-3). Dan spreek Hy ‘n kwelvraag aan wat in baie van Sy luisteraars leef: ons durf nie teen die Fariseërs en die godsdienstige sisteem draai nie — ons […]
TA0014 Ouers se verantwoordelikheid
OUERS SE VERANTWOORDELIKHEID Dis eenvoudig verbysterend as mens daaraan dink dat God in Sy geheimenisvolle wysheid en raad ouers verordineer het om lewe voort te bring – so te sê vanuit niks nie. ‘n Nuwe wese – lewend, rasioneel, onsterflik! Kan enigiets wat ons hier op aarde vermag meer gewigtig en meer verhewe wees? Niks […]
TA0013 Die stoffie in God se hand
As ek U hemel aanskou, die werk van U vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien?” (Psm 8:4-5) Hoe groot is God? Wat is Sy krag? Wie is ons Skepper? Met wie het […]
TA0001 Die storie van die vislose vissermanne
Mat 9:37-38 Mat 9:37-38 Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in Sy oes mag uitstuur. Daar was ‘n groep wat bekend gestaan het as die Vereniging van Vissermanne. Hulle het in ‘n omgewing gebly wat […]
TA0002 Neutedop Belydenis
‘n Kernagtige samevatting van die belangrikste waarhede in die 1689 Baptiste Belydenis 1. Ons glo dat die geskrifte van die Ou en Nuwe Testament God se besondere openbaring aan die mens is; dat dit, soos oorspronklik neergeskryf, ten volle deur God geinspireer is; dat hierdie openbaring (die kanon) afgesluit en genoegsaam is; dat dit volkome […]