E0016 ‘n Apostoliese gebed No.8

Efésiërs 3:14-21 Ons het laas keer met die tweede bede begin. Eintlik was die frase waarna ons gekyk het – synde in liefde gewortel en gegrond – net ‘n brug tussen die eerste twee bedes, maar ons het dit wel as deel van die tweede bede beskou. Nou gaan ons voort met die volwaardige tweede […]

E0015 ‘n Apostoliese gebed No.7

Efésiërs 3:14-21 Vandag kyk ons na Efe 3:17b: die gedagte om in liefde gewortel en gegrond te wees. ‘N PAAR TEGNIESE OPMERKINGS Vergelyk mens die verskillende vertalings, kom jy gou agter dat hierdie frase soms as deel van die eerste bede beskou word (OAV; NAV), en soms as deel van die tweede bede (NIV; NASB). […]

E0014 ‘n Apostoliese gebed No.6

Efésiërs 3:14-21 Ons kyk nou na die laaste gedeelte van Paulus se eerste bede in hierdie diepsinnige gebed (die gebed bestaan mos uit drie bedes): dat die Vader sal gee dat Christus deur die geloof in die gemeente van Efese se harte sal woon (Efe 3:17a).    Jy mag dalk dink dis ‘n baie eienaardige […]

E0013 ‘n Apostoliese gebed No.5

EFESIËRS 3:14-21   Hierdie gebed van die apostel Paulus is só ryk dat mens voetjie vir voetjie daardeur moet beweeg. Nou kyk ons na v.16b: dat die Vader deur Sy Heilige Gees die Efesiërs met krag sal versterk in die innerlike mens.   Hierdie frase het 3 komponente wat ons onder die loep moet neem. […]

E0012 ‘n Apostoliese gebed No.4

Efésiërs 3:14-21 Ons kom nou by die apostel se gebed self. Dis ‘n baie ryk gedeelte – diepsinnig, en met heelwat eksegetiese uitdagings. Dr. Martyn Lloyd-Jones noem dit “undoubtedly one of the great mountain peaks in the Scripture.” En, inderdaad, as ons tog maar net méér van dit waarvoor die apostel hier bid, in hierdie […]

E0011 Christus strafdraenede plaasvervanger

Romeine 3:25 Alle mense, sonder uitsondering, is skuldig en daarom doemwaardig voor God. Almal is onder Sy toorn. Dis die mens se heel grootste probleem! (Rom 1:18-3:20). Maar dan begin Rom 3:21 met twee van die wonderlikste woorde in die Bybel: “Maar nou …”. Dit word gevolg deur een van die rykste uiteensettings van die […]

E0010 Die hart van lewenswysheid

Prediker 11:1-6 In hoofstukke 1-10 takel die prediker (feitlik vir seker Salomo) met onbetwisbare logika die lewens- en wêreldbeskouing af van iemand wat net vir hierdie huidige wêreld leef — asof daar nie ‘n hiernamaals is nie. Hy praat omtrent 30 keer van die mens wat bloot “onder die son” leef (OAV; NAV: “in hierdie […]

E0009 ‘n Apostoliese Gebed No.3

Efésiërs 3:14-21 Ons het twee keer na v.14 gekyk. In die proses het ons taamlike wye draaie geloop. Vandag kom v.15 aan die beurt. HOE MOET ONS DIE VERS VERTOLK? Dis nogal moeilik om te besluit hoe die vers vertaal moet word. Dis nie dat die Grieks so moeilik is nie, maar daar is twee […]

E0008 ‘n Apostoliese gebed No.2

Efésiërs 3:14-21 Ek wil nog ‘n keer stil staan by Efe 3:14 – spesifiek by die feit dat Paulus sy gebed tot die Vader rig. Laas het ek baie daarvan gemaak dat ons kindskap van die Vader die hoogtepunt van ons redding is. Uiteraard het dit ingrypende implikasies vir ons Christelike lewe, ons verhouding met […]

E0007 ‘n Apostoliese gebed No.1

Efésiërs 3:14-21 Die Nuwe Testament bevat verskeie apostoliese gebede. Soos die ander, is ook hiérdie een vol kosbare goud, en dis meer as die moeite werd om hierdie myn van Godsopenbaring behoorlik te delf. Dit word dus beoog om die volgende paar weke se prediking hieraan te wy. Kom ons kyk nou eers net na […]

0:00
0:00