E0046 Christus se regterstoel No.2

1 Korinthiers 3:10-15 ONS HET LAAS ONDER MEER VINNIG NA HIERDIE VERSE IN 1KOR 3 GEKYK. Ek het toe daarop gewys dat dit wat hier beskryf word nie gaan oor ewige redding of verlorenheid nie, maar oor die bepaling van meer of minder loon vir God se kinders in die hiernamaals. Terwyl elkeen wat iets […]

E0045 Christus se regterstoel No.1

2 Korinthiers 5:10 HÍÉROOR IS GOD SE WOORD BAIE DUIDELIK: ook diegene wat in Christus sterf, sal die eindoordeel moet deurgaan. En hulle sal aan presies dieselfde norme gemeet word as die ongelowiges. “God trek immers niemand voor nie” (Rm 2:11). Hy het nie witbroodjies nie. Hy meet nie met dubbele standaarde nie.   In […]

E0044 Die smarte van Christus

Jesaja 53:3 Die Knegliedere van Jesaja -in besonder hierdie een -is ‘n akkurate profetiese biografie van die Here Jesus se lewe en bediening. Enige biografie is op sigself ‘n enorme stuk werk en as sodanig iets besonders. Maar wat híérdie biografie geheel-en-al uniek maak in die wêreld van lewensbeskrywings, is die feit dat dit 700 […]

E0043 Liefde sonder weerga!

JOHANNES 3:16 MISKIEN IS JH 3:16 DIE BEKENDSTE VERS IN DIE BYBEL. Tog verstaan sovele dit oppervlakkig. Kom ons kyk dus vir ‘n slag deeglik daarna. VERSTOMMEND:GOD HET DIE WÊRELD LIEF! Dit is duidelik dat die wedergeboorte en ewige lewe gewortel is in die kruisiging van die Seun (14-15). Maar die kruisiging ontspring weer vanuit […]

E0042 Die evangelie van die Apostels

HANDELINGE 2:37-41 OP DIE PINKSTERDAG WORD DIE GROOT BELOFTE VAN DIE OU TESTAMENT ‘N WERKLIKHEID. Die verhoogde Christus ontvang van Sy Vader die mandaat om die Heilige Gees uit te stort op Sy agtergelate gemeentetjie  –  en Hy doen dit! Petrus begin dan preek vir die skare. Dis ‘n besondere preek  –  vol oortuigingskrag. Talle […]

E0041 God se beeld in die mens as man en vrou

GENESIS 1:26-28 GOD HET DIE MENS NA SY BEELD GESKEP. Hierdie beeld is ernstig deur die sondeval verwring, maar nie heeltemal vernietig nie (Gn 1:26-27; 5:1; 9:6). God los dit egter nie so nie. Sy verlossing in Christus herstel die mens na Sy beeld. Wat behels God se beeld in die mens? Die Westminster Shorter […]

E0040 Die vierde kruiswoord No.2

MARKUS 15:34 VERLEDE SONDAG, TOE ONS NA HIERDIE VIERDE KRUISWOORD GEKYK HET, het ons nie eintlik aandag gegee aan die leerstellige en praktiese uitvloeisels daarvan nie. Kom ons kyk nou na enkele implikasies. IN DIE HERE JESUS SE BENOUDHEIDSKREET SIEN ONS DIE VERSKRIKLIKHEID VAN SONDE. Waar was daar ooit soveel haat saamgetrek op een plek […]

E0039 Die vierde kruiswoord No.1

MARKUS 15:34 DIS BELANGRIK OM TE ONTHOU dat Jesus Christus dwarsdeur die tyd van Sy vernedering gely het  –  van die oomblik van Sy ontvangenis af. Maar sonder twyfel het dit toegeneem in intensiteit soos Sy lewe gevorder het. Uiteindelik lees mens die beskrywing van Sy ure in die tuin van Getsemane. Wie van ons […]

E0038 Die Here se genadejaar

LUKAS 4:18-19 NA DIE HERE JESUS SE DOOP EN VERSOEKING (LK 3:21-22; 4:1-13) BEGIN HY DADELIK MET SY OPENBARE BEDIENING. Matteus en Markus beskryf Sy prediking in algemene terme soos volg: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom” (Mt 4:17; vgl. ook Mk 1:15).  Lukas sê vir ons dat een van […]

E0037 God red net sondaars

1 TIMOTHEUS 1:15 KOOK MENS DIE EVANGELIE AF TOTDAT JY HOM NIE VERDER KAN AFKOOK NIE  –  dus tot sy mees gekonsentreerde ekstrak  –  bly daar net drie woorde oor. En só belangrik is elkeen van hierdie woorde, dat, as jy enige een daarvan weggooi, of selfs net effens dokter of verwater, sit jy met […]

0:00
0:00