E0177 Die groot gawe van die eindtyd No.08
Jh 12:23-24 : Die Heilige Gees en Christus (4) LAAS IS DAAROP GEWYS DAT DIE HEILIGE GEES VERAL IN DRIE AREAS IN DIE HERE JESUS SE LEWE GEWERK HET. Eerstens het die Gees Sy verhouding met die Vader bewerkstellig. Tweedens het Hy Jesus toegerus om as Kneg van die Here Sy roeping waarvoor Hy na […]
E0175 Die groot gawe van die eindtyd No.06
Hb 9:14 : Die Heilige Gees en Christus (2) DIE HERE JESUS SE DOOP EN BEDIENING Verreweg die oorgrote meerderheid inligting oor die Here Jesus se lewe op aarde beskryf Sy publieke optrede as volwassene. Dit het egter maar drie tot drie-en-‘n-half jaar geduur – ongeveer tien persent van die tyd tussen Sy geboorte en […]
E0176 Die groot gawe van die eindtyd No.07
Lk 3:22 : Die Heilige Gees en Christus (3) DIE VORIGE TWEE E-PREKE HET ONS GEWOON GEKYK NA DIE GEES SE WERK IN DIE HERE JESUS TOE HY IN SY VERNEDERDE STAAT WAS. Soos belowe, kyk ons nou na ‘n paar van die praktiese implikasies daarvan in Christengelowiges se lewens. Dis kardinaal belangrik om vas […]
E0174 Die groot gawe van die eindtyd No.05
Lk 1:35: Die Heilige Gees en Christus (1) Ons het reeds gesien dat Ou Testamentiese profesieë voorsien het dat die komende Koning vol sou wees van die Heilige Gees. En so was dit inderdaad. Johannes stel dit só: “God het Hom immers gestuur, en Hy spreek die woorde van God, want God gee Hom sy […]
E0173 Die groot gawe van die eindtyd No.04
Joël 2:28-32 : Die Heilige Gees in die Ou Testament DIE OU TESTAMENT VERWYS ONGEVEER 90 KEER NA DIE HEILIGE GEES. Die feit van Sy persoonlikheid kom egter nie na vore nie. Dit gebeur eers in die Nuwe Testament. Die Ou Testament is beperk tot die gedagte dat die Gees God se persoonlike teenwoordigheid en […]
E0172 Die groot gawe van die eindtyd No.03
Mt 3:11: Wie is God die Heilige Gees? DIE HEILIGE GEES Die Afrikaanse woord, Gees, is ‘n vertaling van die Hebreeuse woord, ruach (in die Ou Testament), en van die Griekse woord, pneuma (in die Nuwe Testament). Die basiese betekenis van beide hierdie woorde is wind of asem. Waarskynlik gebruik die Bybel hierdie twee woorde […]
E0171 Die groot gawe van die eindtyd No.02
Handelinge 19:2 : Enkele oriënterende opmerkings 1 ONS LEEF IN ‘N TYD VAN KERKLIKE ONKUNDE EN BABELSE VERWARRING OOR DIE PERSOON EN WERK VAN DIE HEILIGE GEES. Voordat ons dus met ‘n Bybelstudie oor die derde Persoon van die goddelike Drie-eenheid as Groot Gawe van die Nuwe Testamentiese bedeling begin, is dit nodig om eers […]
E0170 Die groot gawe van die eindtyd No.01
Mt 3:11: Hy sal julle oorspoel met die Gees 1 DIE OU TESTAMENT IS VOL BELOFTES VAN ‘N KOMENDE MESSIAS. Op Hom sal die Gees in matelose volheid rus (Jes 11:2; 42:1; 61:1. Vgl. ook Lk 4:18-21; Jh 3:34). En aan die hart van Sy werk sal wees dat Hy die Gees in oorvloed op […]
E0169 ‘n Portret van liefde No.03
ROMEINE 16:1-16 ‘n Merkwaardige gemeente (5b-16) 1 IN HIERDIE VERSE STUUR PAULUS GROETE AAN MEER AS TWEE DOSYN BROERS EN SUSTERS. Vier-en-twintig van hulle noem hy by die naam. Een van die fassinerende karaktertrekke van die liggaam van Christus is die eenheid en die verskeidenheid wat mens daarin aantref – selfs in elke plaaslike gemeente, […]
E0168 ‘n Portret van liefde No.02
ROMEINE 16:1-16 GROETE VIR PRISCILLA EN AKWILA (3-5) ANDERS AS IN FEBE SE GEVAL, WEET ONS HEELWAT VAN DIÉ TWEE MERKWAARDIGE CHRISTENE – Priscilla en Akwila. Vier Nuwe Testamentiese boeke verwys na hulle: Hd 18:2-3; 18-19; 26; 1Kor 16:19; hier in Rm 16; en 2Tm 4:19 (chronologies). Betekenisvol is dat hierdie twee altyd sáám genoem […]