DIE GROOTSTE SKAT WORD GEVIND.

DIE GROOTSTE SKAT WORD GEVIND. SKRIFLESING: 2 KRONIEKE 34:1-28 TEKS: 2 KRONIEKE 34:14.15 En toe het hulle die geld uitgehaal wat in die huis van die HERE gebring was, het die priester Hilkia die wetboek van die HERE gevind wat deur die diens van Moses gegee is. Daarop het Hilkia aan die skrywer Safan gese: […]

WANNEER MENSE VAS.

WANNEER MENSE VAS. SKRIFLESING: Nehemia 1:1-2:5; 8:19-9:3 TEKS: NEHEMIA 1: 4   En toe ek hierdie woorde hoor, het ek gesit en ween, en ek het dae lank getreur; en ek het gevas en gebid voor die aangesig van die God van die hemel. Daar is baie opregte vrae wat mense vra oor vas wat […]

AS DIE HEERLIKHEID VAN DIE HERE KOM.

AS DIE HEERLIKHEID VAN DIE HERE KOM. SKRIFLESING: 2 KRONIEKE.5:1-6:14 TEKS: 2 KRONIEKE 5:14 En die priesters kon vanwee die wolk nie staan om diens te doen nie, want die heerlikheid van die HERE het die huis van God vervul. INLEIDING: Vorige boodskappe het gehandel oor: Beskikbaar vir n besondere taak: 1 Kronieke 10 en […]

DIE ARK VAN GOD MOET TERUG OP SY PLEK

DIE ARK VAN GOD MOET TERUG OP SY PLEK SKRIFLESING: 1 KRONIEKE 13 TEKS: 1 KRONIEKE 13:3 En laat ons die ark van onse God na ons toe oorbring, want in die dae van Saul het ons daar nie na gevra nie. Inleidend: Ek lees in Allan Redpath se boek oor Dawid  “Making of a […]

DIE NUWE SEISOEN BREEK AAN

DIE NUWE SEISOEN BREEK AAN SKRIFLESING: 1 KRONIEKE 12 TEKS: 1 KRONIEKE 12:38 Al hierdie krygsmanne het, in slagorde aaneengesluit, met’n onverdeelde hart na Hebron gekom om Dawid koning te maak oor die hele Israel; en ook al die orige Israeliete was een van hart om Dawid koning te maak. In ons vorige tekspreek het […]

BESKIKBAAR VIR N BESONDERE TAAK

BESKIKBAAR VIR N BESONDERE TAAK. SKRIFLESING: 1 KRON.10:11-11:9 TEKS: 1KRONIEKE11:3 So het dan al die oudstes van Israel na die koning in Hebron gekom, en Dawid het met hulle ‘n verbond gesluit in Hebron voor die aangesig van die HERE, en hulle het Dawid as koning oor Israel gesalf volgens die woord van die HERE […]

N VERLOREGAANDE WERELD

GENESIS NR 9 TEKSPREEK: DS JOHAN BOTHA TEMA: N VERLOREGAANDE WERELD SKRIFLESING: GENESIS 4:1-21 TEKS: GENESIS 4:1 EN DIE MENS HET SY VROU EVA BEKEN, EN SY HET SWANGER GEWORD EN KAIN GEBAAR EN GESÊ: EK HET ‘N MAN VERKRY MET DIE HULP VAN DIE HERE. ONS HET GESIEN IN ONS VORIGE BOODSKAP, GOD HET […]

DIE SONDEVAL 2

GENESIS NR 8 TEKSPREEK: DS JOHAN BOTHA TEMA: DIE SONDEVAL 2 SKRIFLESING: GENESIS 3:1-24 TEKS: GENESIS 3:9 TOE ROEP DIE HERE GOD NA DIE MENS EN SÊ VIR HOM: WAAR IS JY? VAN DAARDIE DAG AF IS DIE STEM VAN GOD AGTER DIE MENS WAT ROEP “WAAR IS JY” ONS VORIGE BOODSKAP GEE DIE REDE […]

STAANDE TEEN DIE LISTE VAN DIE VYAND

GEESTELIKE OORLOG NR 5 TEKSPREEK: DS JOHAN BOTHA TEMA: STAANDE TEEN DIE LISTE VAN DIE VYAND TREK DIE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD AAN, SODAT JULLE STAANDE KAN SKRIFLESING: 1 SAMUEL 17:1-31 TEKS: EFESIERS 6:11 BLY TEEN DIE LISTE VAN DIE DUIWEL. ONS HET IN ONS VORIGE BOODSKAPPE GESIEN “OORWINNING IS MOONTLIK” WAAR IS DIE GEVAARLIKSTE […]

OORWINNING IS MOONTLIK

GEESTELIKE OORLOG NR 4 TEKSPREEK: DS JOHAN BOTHA TEMA: OORWINNING IS MOONTLIK SKRIFLESING: EFESIERS 6:10-20 EINDELIK, MY BROEDERS, WORD KRAGTIG IN DIE HERE EN IN DIE KRAG VAN SY TEKS: EFESIERS 6:10 STERKTE. ONS VORIGE BOODSKAPPE: 1) HEMEL IN ONS HUIS HIER OP AARDE: EFE 5:17-21 HARMONIE DEUR BLYDSKAP, DANKBAARHEID EN ONDERDANIGHEID. 2) DIE MURE […]

0:00
0:00