Om dood te gaan

Geskryf deur Ds Gert Coetzer “Mammie, hoe voel dit as mens doodgaan?” Dit is die vraag wat ‘n seuntjie verskeie kere aan sy moeder gestel het. Sy het in haar hart gebid vir die regte antwoord, en toe kry sy dit. Toe hy weer eendag vra, was sy gereed met die antwoord en sy vra […]

0:00
0:00