‘n Moeder en Vrou- ‘n Geskenk van God

‘n Moeder en Vrou- ‘n Geskenk van God – Dr Franscois Carr Dit is weer Mei-maand.  Dit is die tyd van die jaar wat die media en veral die vroue tydskrifte ons herinner aan Moedersdag.  ‘n Tyd wat ons opnuut weer laat dink, selfs terugdink en verlang na ons kinderjare, ons skooljare en ons eerste […]

Mooi woorde en motiewe en ons voorbeeld dra krag in praktyk; of nie?

“If a parent be not visible in earnest, it cannot be expected that the child will be also- John Angell James” Die media was vol die afgelope tyd van rampartytjies wat skeef geloop het.  Een jong man het gesterf en twee meisies wat gedans het op ‘n boer se plaas, het in die hof geeindig […]

‘n Hart wat verkleef is aan Hom

“en omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel” (Matt 24: 12) Ons beleef tans ‘n periode van morele en geestelike verval ten midde van ‘n geestelike bloeityd waar letterlik duisende mense stroom na dienste en geestelike aktiwiteite. Om van God weg te beweeg, begin nie met verkeerde optredes nie. Dit […]

Laat Jesus jou storm stilmaak

Matt 14: 22-26Inleiding Ek was oor die afgelope paar jaar bevoorreg om tydens besoeke aan Israel in die Voetspore van ons Here te stap.  By een van daardie geleenthede het ons aanboord van ’n houtboot by Kapernaum gegaan om op die See van Galilea te seil vir ’n uur van stille oordenking. Toe ons uit […]

0:00
0:00