Bely Christus voor die mens
Geskryf deur F. B. Meyer “Elkeen dan wat My Sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is.” – Matt. 10: 32. Christus se uiteindelike doel is om vrede vir ons sondige mensdom te verkry, en die verkondiging van die boodskap van vrede is reeds besig […]