NET EEN TREE TUSSEN MY EN DIE DOOD
Geskryf deur CJ. KILIAN Ek was twee jaar oud toe my moeder my hierdie woorde hoor sing het: “Jesus is die soetste Naam vir my.” Ek het met die gang in ons huis afgestap gekom met my wit krulkop en vet beentjies. Vandag is ek twintig jaar oud en is opgesluit tussen die vier mure […]