Gesange
Hellelujahs Gesange English Hymns Welkom by die Liedafdeling van Gebedsklub. In hierdie afdeling vind u lirieke van Christelike Liede, Klankgrepe, Bladmusiek, ons Liedbundel, Liedverhale en selfs Powerpoint lêers vir gemeentelike gebruik. Ons probeer fokus op ou liede met sulke mooi inspirerende woorde, asook mooi melodieë sodat dit gesing kan word as Skrifberymings. Mag […]
Digkuns
Digters Gedigte English Christian Poems Welkom by die Christen poësie seksie van Gebeds klub. Hier sal u duisende gedigte van die afgelope paar eeue vind geskryf deur weergebore Christene (wat ons met gebed so ver kon onderskei) lief is vir God en die skryf van poësie. Ons hoop van harte dat u geseën […]
Lektuur
Traktaatjies Illustrasies Onderskeiding Boeke Boekies Bybel For English Christian Literature Welkom by die literature seksie van ons gebeds klub. Hier sal julle Christelike literatuur vind in die vorm van mp3, boeke, onderskeiding artikels, illustrasies en 'n ondersoekbare Bybel. Hier is duisende artikels beskikbaar selfs bruikbaar vir leeraars in hulle preke. Ons waardeer […]
Getuienisse
Klank Getuienis Video Getuienis Teks Getuienis For English Testimonies Click Below Welkom by die getuienis seksie van ons gebeds klub. Hier sal julle getuienisse vind van mense wat Christus gevind het van verskeie agtergronde. Hier sal julle ok ware verhale lees van hoe mense bybelse antwoorde gevind het tot hulle probleme. Baie […]
Preke
Klank Video Teks Christen Preke is op hierdie web werk beskikbaar sodat u daarna kan luister. Mag die Here u seen deur die preke op die site. Hierdie is 'n Christen site en dus probeer ons graag net preke gebruik wat bybels is sodat die wat weergebore is met vrymoedigheid daarna kan luister. Daar is duisende […]
Icon Klank Preke Menu
Video Apple Menu