Vrieskas van ‘n vrou

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VRIESKAS VAN ‘N VROU?   Oorsprong onbekend.   Waarom is dit, as ons almal sekuriteit, liefde en intimiteit van ‘n lewensmaat soek, dat ons so sukkel daarmee?  Waarom moet ons dan so stoei om ons huwelik te laat werk?   Die meeste huwelike misluk nie […]

Vriende

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VRIENDE!   As Vriende mekaar nie dra nie,   mekaar se probleme nie verstaan nie,   mekaar nie moed inpraat nie,   nie vir mekaar bid   of saam kan skaterlag nie……   Dan staan hulle heeltemal alleen.   Hulle moet mekaar raadgee en aan […]

Vreugde

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VREUGDE   Dit is omtrent ’n honderd jaar gelede in ’n Japanese vallei by die see waar ’n aardbewing plaasgevind het in die herfs. Hierdie mense was al so gewoond aan die aardbewings dat hulle na die eerste weer terug is na die werk in […]

Valentynsdag

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VALENTYNSDAG!   Valentynsdag word bykans reg oor die wêreld gevier. Die eerste kaartjie wat uitgestuur is , is net na die jaar 1400 en die oudste kaartjie is in die Britse museum te sien. Die eerste kommersiële kaartjie is in Amerika in die jaar 1840 […]

Twee vier of agt koeie

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   TWEE , VIER, OF AGT KOEIE?   Dit is op ’n sekere eiland diep in die oseaan, waar die gewoonte was dat, indien ’n jongman wil trou dan het hy dit eers vir die hele dorpie vertel. Daarna was die gewoonte dat almal in die […]

Telemachus se ywer

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   TELEMACHUS SE YWER!   In die Romeinse Colosseum was die mense gaande oor die gevegte van die gladiators / swaardvegters. Hulle het geveg vir die lewe maar die volgende oomblik was daar iets abnormaal. ’n Grof geboude man het uit die skare opgestaan en oor […]

Staan voor die waarheid

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   STAAN VOOR DIE WAARHEID!   HOSEA 10:12  Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming met die liefde; braak vir julle ‘n braakland, want dit is tyd om die HERE te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën.   […]

Rose vir Rosa

Article Title Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ROSE VIR ROSA.   n Bejaarde man het op valentynsdag met ‘n bos pragtige rose op ‘n bus geklim en langs ‘n jong man gaan sit. Die jong man het met bewondering na die pragtige bos rose gekyk en gese: “Iemand is baie gelukkig om so ‘n romantiese […]

Ons daaglikse optrede

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONS DAAGLIKSE OPTREDE   Alles kan in ‘n oogwink verander.   Want God werk op vreemde wyses.   Sy wil is nie ons wil nie.   Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.   Sy tyd is nie ons tyd nie.   Daarom moet jy: […]

Nooit weer nie

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   NOOIT WEER NIE!!!   Nooit weer sal ek sê:-  “ Ek kannie!” want  Filip. 4:13  Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.   Nooit weer sal ek my behoefte erken nie, want Filip. 4:19  En my God sal elke behoefte […]

0:00
0:00