Of daar mense op Venus woon ?
C J Langenhoven het geskryf “Ek wonder, Vroutjie,” sê ek, hardop mymerend, “of daar mense op Venus woon.” “Venus ?” vra sy, ingedagte. “Ja, Vroutjie. Op daardie heerlike aandster. Hy moet ’n bekoorlike wêreld wees. Hy’s so te sê net so groot soos die aarde, en byna ’n derde nader aan die son.” […]
God is Liefde
God is liefde ‘n Sekere boer het ‘n eienaardige windwyser op die dak van sy stoor gehad. Op die pyl was daar ‘n inskripsie met die volgende woorde: “God is liefde.” ‘n Verbyganger het by die boer aangedoen en gevra wat dié woorde nou eintlik beteken. “Dink jy dan dat die liefde van God veranderlik […]
Tyd en Liefde
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE TYD EN LIEFDE Eendag lank gelede was daar ‘n eiland waar al die gevoelens gebly het… BLYDSKAP, HARTSEER, KENNIS & LIEFDE. Op ‘n dag word daar aangekondig dat die eiland waarop hulle woon gaan sink! Inderhaas het almal hul bootjies voorberei om die eiland te verlaat. Maar Liefde […]
Stap deur die tuin
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE STAP DEUR DIE TUIN. Ek stap vandag deur my hart se tuin En wat sou ek daarin vind? Die “laggies” kol-op-kol het omgeval en die “ek-gee-om” is weggewaai deur die wind “Bekommernis” staan geil en vol in blom Die “glimpses” het skoon verdwyn […]
Ry saam in die bus
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE RY SAAM IN DIE BUS. ‘n Mens kan nooit jou verlede inhaal nie … dis verby en verewig verlore … Maar weet jy wat? Soos daar elke nuwe dag ‘n nuwe Sonopkoms is Is daar ook vir jou ‘n nuwe môre … is daar ‘n […]
Wit broek wit hemp wit blomme
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WIT BROEK, WIT HEMP EN WIT BLOMME! Jeannette George was op die vliegtuig huistoe en oorkant haar het ’n vrou met ’n baba gesit. Die baba was geklee in pienk en elke keer as daar iemand verby stap het sy gesê:- “Dada , Dada!”. […]
Wie is God
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WIE IS GOD? Dit is belangrik dat ons in hierdie moderne tyd waarin ons leef opnuut sal besef wie God is en wat Hy vir ons as mens is:- 1. GOD IS DIE SKEPPER VAN ALLE DINGE – Gen.1:1 en Gen. 1:27 2. GOD IS EWIG – Psalm […]
Wees jy net jy
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WEES JY NET JY!! Ek het vandag hierdie e-pos ontvang en wil dit graag met julle deel. Wie die skrywer hiervan is, sal ek nie weet nie maar alle eer en reg aan hom/haar. Wat ek met julle deel is ’n vry vertaling. Dit het my ook aan […]
Wat sien jy
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WAT SIEN JY? Gedrags wetenskaplikes het ontdek dat ons eintlik dinge sien waarvoor ons gereed is om te sien. Hierdie is alles saam gevat in ’n netwerk van die senuweestelsels wat genoem word die Netwerk Aktivering Sisteem. Die Netwerk Aktivering Sisteem werk as […]
Wat is aan jou geopenbaar
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WAT IS AAN JOU GEOPENBAAR? Dit is vir ons duidelik dat ons as mens nie alles weet nie en dat God ook nie alles aan ons openbaar nie. Dit is wel duidelik dat God sekere dinge aan ons openbaar! Hier volg net ’n paar:- 1. 1 JOH. 1:2 […]