Die grootste nood van kersfees
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE As ons grootste behoefte inligting was, sou God vir ons ‘n opvoeder gestuur het; As ons grootste behoefte tegnologie was, sou God vir ons ‘n tegnoloog gestuur het; as on grootste behofte geld was, sou God vir ons ‘n ekonoom gestuur het; maar ons diepte behoefte was vergifnis dus het […]
Doel van kersfees mis
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Hatsuko Yamauchi, 75 jarige huismaker in Japan, merk vertellenderwys op dat hulle die afgelope dekades al heel lekker Kersfees fier. Hy sê, “Ek weet nie waaroor Kersfees eintlik gaan nie. My dogters het daarvan te hore gekom en wou hê dat ons dit ook moet fier. Dus het ons ‘n […]
Die kersboom
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Baie mense het al die oorsprong van die Kersboom gedebateer met selfs erkenning aan Martin Luther, hoewel dit nie onomwonde bewysbaar is nie. Die oorsprong blyk uit Duitsland te wees in die 1600s. Dit was eers in die 1700s dat daar histories opgeteken is dat liggies aan die Kersboom […]
Die Godloenaar
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Gedurende die 1800’s was daar ‘n godloënaar [ateïs] wat beweer het dat hy die bestaan van God sou weerlê. ‘n Groot skare Christene het na hierdie man kom luister. Baie wel ter tale het niemand dit gewaag om hom op vrae […]
Onsinkbaar
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ONSINKBAAR!! Hierdie verhaal het plaasgevind die Sondag nadat die Titanic gesink het. Dit het gebeur in die dorpie Belfast waar die Titanic gebou is. Die inwoners was verslae en het op straat net mekaar se hande geneem, in trane uitgebars en dan weer verder […]
Ons weet
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ONS WEET 1. ONS WEET DAAR IS EEN GOD 1 KOR. 8:4 Wat dan die eet van die offervleis aan die afgode betref, weet ons dat ‘n afgod niks in die wêreld is nie, en dat daar geen ander God is nie, behalwe […]
Nog net een keer pappa
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za NOG NET EEN KEER PAPPA! ASSEBLIEF! Ek lees die verhaal van ’n predikant en sy tweeling dogters wat ek graag met u wil deel. Hy vertel dat by die geboorte van die tweeling het hy geweet dat:- 1. Sy lewe baie besiger sal […]
Jesus ons bemoediging
JESUS ONS BEMOEDIGING! Joseph Scriven is in 1819 in Dublin Ierland gebore. Sy familie was baie ryk gewees. Hy het studeer aan die Trinity College in Dublin. In die ouderdom van 25 jaar het hy emigreer na Kanada. Die rede vir die emigrasie was, dat sy verloofde het die aand voor hulle troue tragies verdrink. […]
Is jy Jesus
S JY JESUS? Daar was eendag ’n sakeman wat oppad werk toe was. Hy het altyd die trein gehaal maar die dag was hy bietjie laat. Hy moes hardloop om die trein in te haal. Onverwags beweeg daar ’n klein seuntjie, van so om en by nege jaar, voor hom in. Die groot man […]
Gps
GPS. JOH. 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Indien Jesus die weg is, dan is Hy soos die GPS. GPS staan dan ook vir Global Positioning System wat oorspronklik vir militêre gebruik ontwerp is. Hierdie sisteem is […]