Watter soort kers is jy

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WATTER SOORT KERS IS JY?   Gisteraand toe die krag vir ‘n lang tyd af was, het ek eers op my rekenaar gewerk, maar sy battery hou deesdae net ‘n ½ uur en daarna het ek na’n preek geluister, maar toe is my mp3 se […]

Lewe sonder krag

LEWE SONDER KRAG! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   LEWE SONDER KRAG!   Daar was ’n ou dame wat in ’n eenvoudige, mooi, skoon huis gewoon het. In 1992  het daar ’n orkaan deur die dorp gegaan en haar hele huis beskadig. Die versekering het uitbetaal en dadelik het ’n kontrakteur die werk begin […]

Kroondiamant

KROONDIAMANT Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   KROONDIAMANT   KROONGEHALTE DIAMANTE Lees 1 Petrus 5: 6 – 10 Ou Vertaling “En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons ‘n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves!” (10). Dr. […]

Die mens se grootste krag

DIE MENS SE GROOTSTE KRAG! J.Wilbur Chapman het London besoek en so die geleentheid gehad om Generaal Booth – die stigter van die Salvation Army – te ontmoet. Generaal Booth was op daardie stadium oor die tagtig jaar. Generaal Booth het getuig van al die stryd en versoekings maar ook die oorwinnings wat hy beleef […]

Aartappler, eiers en koffiebone

Aartappler, eiers en koffiebone Daar was eendag ’n dogter wat vir haar pa gesê het dat sy nie meer al die probleme en stryd kan hanteer nie. Sy is moeg en weet nie wat om te doen nie, want sodra die een probleem opgelos is, dan is die volgende probleem daar. Die dogter se pa […]

0:00
0:00