God is Liefde

God is liefde ‘n Sekere boer het ‘n eienaardige windwyser op die dak van sy stoor gehad. Op die pyl was daar ‘n inskripsie met die volgende woorde: “God is liefde.” ‘n Verbyganger het by die boer aangedoen en gevra wat dié woorde nou eintlik beteken. “Dink jy dan dat die liefde van God veranderlik […]

AANHALING

Ek is gereed om my Skepper te ontmoet “ Ek is gereed om my Skepper te ontmoet.  Of my Skepper en Sy oordeel  vir my gereed  is, is ‘n ander vraag.”

Liewe jy

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Liewe jy.   Ek het jou lief net soos jy is.   Kom na my toe en vertel my van al jou menswees-stoei,   jou besig wees en al die eise wat jou lewe soms onmoontlik maak.    Praat maar met My.   Ek luister en verstaan.   Jy is […]

Wie is God

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za WIE IS GOD? Dit is belangrik dat ons in hierdie moderne tyd waarin ons leef opnuut sal besef wie God is en wat Hy vir ons as mens is:- 1.     GOD IS DIE SKEPPER VAN ALLE DINGE – Gen.1:1 en Gen. 1:27 2.     GOD IS EWIG – Psalm  […]

Wees nie bevrees nie

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WEES NIE BEVREES NIE!   1. VREES NIE – GOD IS MET JOU:-  JES. 41:10A   2. VREES NIE WANT GOD GEE VREDE:-   JES. 41:10B   3. VREES NIE WANT GOD VERSTERK JOU:-  JES.41:10C   4. VREES NIE WANT GOD HELP JOU:-   JES. 41:10D   […]

Wat het jy in jou hand

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WAT HET JY IN JOU HAND?   Moses was tagtig jaar oud toe God aan hom verskyn het in die brandende bos by die berg Horeb. Eksodus 3 en 4 vertel van die dramatiese gebeurtenis toe God Moses geroep het tot ‘n leier van Israel […]

Vriendin van die Koningin

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za VRIENDIN VAN DIE KONINGIN. ’n Dokter het ’n twee-en-sewentig jarige dame, Maria Vincent ,  besoek in die tyd toe Koningin Victoria nog aan bewind was. Maria se man het haar ’n hele klomp jare gelede verlaat en sy was baie arm en het in ’n baie arm omgewing […]

Volkome vertroue in God se beloftes

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VOLKOME VERTROUE IN GOD SE BELOFTES!   So baie is daagliks besig om te hardloop om by al die vergaderings en afsprake te kom. Soms voel dit vir jou jy hardloop teen die roltrappe op – om bo te kom moet jy meer rek en […]

Tsoenami skeur deur versperrings

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   TSOENAMI SKEUR DEUR VERSPERRINGS   Die massiewe M9.0 grootte aardbewing wat Japan op 11 Maart 2011 getref het, verwoes die wêreld se diepste golfbreker met ‘n momentum gelykstaande aan die krag van 250 makrostralers wat teen 1,000 kilometer per uur vlieg.   Die kolossale twee-kilometer-lange […]

Targums

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   TARGUMS.   Meer as 500 jaar voordat Jesus gebore is, het die Jode na Judea terug gekeer. Hulle het gekom vanuit hulle ballingskap vanaf Babilon. Dit is omtrent hierdie tyd dat van die Geestelike leiers kommentare begin skryf het  oor ’n verskeidenheid boeke van die […]

0:00
0:00