Wie is God

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za WIE IS GOD? Dit is belangrik dat ons in hierdie moderne tyd waarin ons leef opnuut sal besef wie God is en wat Hy vir ons as mens is:- 1.     GOD IS DIE SKEPPER VAN ALLE DINGE – Gen.1:1 en Gen. 1:27 2.     GOD IS EWIG – Psalm  […]

Watter perd

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za WATTER PERD? Daar was eendag twee perde-boere wat in ’n groot kompetisie betrokke geraak het , naamlik wie se perde is die beste. Die is lente en die jaarlikse uithouren het aangebreek. Elkeen van die boere het sy beste perd ingeskryf en een van die boere het ’n […]

Die papier kalkoen

DIE PAPIER KALKOEN. ’n Enkellopende jongman het as prokureur by ’n praktyk gewerk. Dit is ’n vaste reël in die praktyk dat elkeen aan die einde van die jaar ’n kalkoen kry. Een jaar net voordat die kalkoene uitgedeel word, het sy kollegas gegaan en ’n papier-kalkoen gemaak waaarin hulle lood gesit het, ’n regte […]

Akteur of werklik?

Akteur of werklik? Hierdie insident het ’n hele klomp jare gelede by ’n gemeente se passie spele plaasgevind. Die spele is in die stadsaal aangebied en elke aand was die saal stampvol. In die spele het die man wat Jesus speel die kruis gedra. In die gehoor was daar ’n man wat hom uitgejou, geterg […]

0:00
0:00