DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP
DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP ‘n bekende Suid Afrikaanse sendeling en evangelis broer Roy Daniel skryf die volgende: “God het die heelal met woorde geskep en tog maak ons staat op ons eie gevoelens, wat niks MEER geloofwaardig is as wat ons in Sy Woord glo nie. ”Al die volkere sal […]
God kan ons gebruik
God kan ons gebruik Daar is baie redes waarom God u nie eintlik moes roep in sy diens nie. Moet egter nie bekommerd wees nie. Jy is in goeie geselskap. Moses het gestotter … Dawid se gevegsklere het nie gepas nie … Markus was deur Paulus afgekeur … Timotheus het siektes gehad … Hosea se […]
UITWERKING:
Moody het tot die besef gekom dat hy met Moody het tot die besef gekom dat hy met te veel christelike bedieninge besig was om werklik effektief te wees en hy het daarna net gekonsentreer op evangelisasie. Die Wycliffe handboek van prediking en predikers, W. WIERSBE, bl. 20
Vervolgings Nuus
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Gebed vir die Vervolgde Kerk – Turkye Twee Christenmans is op 4 Januarie 2013 aangeval en ernstig beseer toe hulle in ‘n besige sakedeel van Istanbul Bybels versprei het. Paramedici het hulle hospitaal toe geneem. Polisie het twee verdagtes virdie aanval gearresteer. Die twee Christenmans het egter […]
Wat doen jy
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WAT DOEN JY? Baie jare gelede was daar ’n ou dame wat graag iets vir die Here en Sy saak wou doen en beteken. Hierdie ou dame , as gevolg van haar hoë ouderdom , was beperk in haar aktiwiteite. Sy het besef dat […]
Verlos van selfmoord
Geskry Deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VERLOS VAN SELFMOORD. In Suid-Amerika , in Peru, was ’n evangelis beig met ’n reeksdienste. Die dienste het vir ’n paar dae aangehou en by die voorlaaste diens van die reeks , het die evangelis vir die mense gevra dat hulle moeite sal doen […]
n teken vir getuienis
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ’n TEKEN VIR GETUIENIS.! ’n Man het elke oggend hierdie gebed gebid:- “ Here, indien U wil hê dat ek vandag teenoor iemand moet getuig, dan moet U my ‘n teken gee sodat ek kan weet wie dit is.” Ja, elke oggend het […]
n belangrike keuse
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ’N BELANGRIKE KEUSE. Baie jare gelede het Charles G. Finney gepreek in New York. Heel bo in die gallery het daar ’n briljante man gesit. Hy was die Hoof regter van die hof in New York. Hierdie man het aandagtig gesit en luister na […]
Moslem gered en geslaan vir dood
MOSLEM GERED EN GESLAAN VIR DOOD! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MOSLEM GERED EN GESLAAN VIR DOOD! Josef het iewers in Afrika gewoon en het eendag op ’n pad gestap en ’n kind van die Here ontmoet. Hierdie persoon het die Evangelie met hom gedeel en net daar in die pad het […]
Kry verlede in die verlede
KRY VERLEDE IN DIE VERLEDE! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KRY VERLEDE IN DIE VERLEDE! Vandag dink ons aan die lewe van Carl Colson. Wie is hy, vra jy? Wel Carl Colson was die regterhand van Richard Nixon , die voormalige president van Amerika. Carl is tronk toe gestuur vir die Watergate […]