n Pastoor het homself vermom

n Pastoor het homself vermom n Pastoor het homself vermom as n hawelose bedelaar en toe na die kerk gegaan waar hy daardie oggend as die senior pastoor ingehuldig sou word. Die kerk het n 10000 ledetal gehad. Hy het n halfuur voor die diens opgedaag, en terwyl die mense in hulle honderde begin aankom […]

van ‘n ouer aan ‘n kind

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za                                        VAN  ‘n OUER AAN ‘N KIND!   Ek het jou die lewe gegee, maar ek kan dit nie vir jou lewe nie.   Ek kan jou dinge […]

Preek of praktiseer

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za PREEK OF PRAKTISEER? Die verhaal word vertel van die getroude paartjie wat albei doktore was. Die een was ’n doktor in teologie en die ander was ’n doktor in medisyne. So gebeur dit gereeld dat die deurklokkie lui. Die bediende sal dan die deur beantwoord en […]

Onthaal saam met die president

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONTHAAL SAAM MET DIE PRESIDENT.   President Calvin Coolidge het vriende van sy geboorte dorp genooi om saam met hom in die Wit Huis te kom eet. Hierdie mense wat van die platteland kom het nie die tafelmaniere van die Wit Huis geken nie.  Hulle […]

Is jy ‘n rekkie

IS JY ’N REKKIE? Het jy al stil geword en jou gedagtes laat gaan oor ’n rekkie – ’n rubber rekkie? Jy kry soveel verskillende rekkies wat gebruik kan word maar my eie gunsteling is daardie dik rubber rekkies.   Waarvoor gebruik ’n mense ’n rekkie? Wel dit is vir een doel gemaak naamlik:- Jy […]

Is jy Jesus

S JY JESUS? Daar was eendag ’n sakeman wat oppad werk toe was. Hy het altyd die trein  gehaal maar die dag was hy bietjie laat. Hy moes hardloop om die trein in te haal.   Onverwags beweeg daar ’n klein seuntjie, van so om en by nege jaar, voor hom in. Die groot man […]

Dr Helen Rosavere

DR. HELEN ROSAVERE Helen Rosavere was ’n Engelse dame wat baie graag ’n dokter wou wees. Sy het haar opleiding by Cambridge Universiteit voltooi en toe die Here gevra waar Hy haar wil gebruik. Dit was nie baie lank nie toe sy oortuig is om na ’n gedeelte in  die Kongo in Afrika te gaan […]

Die wonderlikste 8 watts

DIE WONDERLIKE 8-WATTS. In 1972 het NASA die ontdekkings sataliet Pioneer 10 gelanseer. Hierdie sateliet se primêre doel was om Jupiter te bereik , foto’s van die planeet en sy mane te neem en dan dit terug te stuur na die aarde. Die wetenskaplikes wou inligting bekom van die magnetiese veld, die uitstralings belt en […]

Die werker op straat

DIE WERKERS OP STRAAT. Die burgemeester het die dag deur die dorp gery. Dit was by die hoofstraat dat hy sien dat twee werkers is besig om langs die straat gate te grou en dan weer toe te gooi. Hy het sy voertuig gestop en na die twee werkers gekyk. Die een grou ’n gat […]

Die regte fokus

DIE REGTE FOKUS! Nathaniel Hawthorne vertel ’n kort storie om vir ons te illustreer dat ons die regte  fokus moet behou. Die storie se titel is “ DIE GROOT STEEN GESIG ”. Dit gaan oor ’n man met die naam Ernest wat opgegroei het in ’n klein dorpie wat bekend was vir die pragtige natuur […]

0:00
0:00