Skiet maar …

Skiet maar … Het jy die volksstorie van José Rivera, die bandiet, gehoor? Hy het ‘n welbekende geword in verskeie dorpe van Texas vir al sy inbrake in banke en besighede. Ten einde die plundering te stop het die inwoners ‘n veldwagter gehuur om dié plunderaar vas te trek wat in Mexiko weggekruip het en […]

Beplan vir die toekoms

Geskryf deur THEUNIS, Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   BEPLAN VIR DIE TOEKOMS.   Moenie roem oor wat jy môre verwag nie; jy weet nie wat die dag sal oplewer nie”. Spr. 27: 1   Elke verantwoordelike mens beplan deeglik vir die toekoms. As jy nie daarin slaag om te beplan nie, beplan jy […]

Wolf se gierigheid

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WOLF SE GIERIGHEID.   Gierigheid kos jou altyd meer as wat jy dink. Hier is die verhaal hoe ’n Eskimo ’n wolf vang.   Die Eskimo sal sy skerp mes neem en die lem dan in die bloed van ’n dier steek , sodat die […]

Uitspraak word waar

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   UITSPRAAK WORD WAAR!   Dit het begin soos in baie huise elke aand. Pa en ma is by die huis en Jimmy speel na ete nog so ’n bietjie. Pa en ma was so besig met so baie takies dat hulle nooit die tyd dop […]

Lees die woord

LEES DIE WOORD. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   LEES DIE WOORD.   Daar was ’n man gewees wat sy sonde toestand besef het en sy lewe met die Here reg gemaak het. Hy het by elke geleentheid die Bybel gelees en het baie mooi Geestelik gegroei.   Hierdie man is by sy werk […]

Jy kry wat jy soek

JY KRY WAT JY SOEK!! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   JY KRY WAT JY SOEK!!   Daar word vertel dat twee soorte voëls oor die Kaliforniese woestyn vlieg. Dit is die “Hummingbird” en die Aasvoël.   Al wat die Aasvoël sien is die dooie vleis, omdat dit al is waarvoor hy soek. Die […]

Is jou skoene aan die verkeerde voete

S JOU SKOENE AAN DIE VERKEERDE VOETE? Daar was eendag ’n klein seuntjie wat gekla het teenoor sy mamma dat die skoene wat hy dra hom baie seer maak. Sy het gekyk en gesien dat die skoene aan die verkeerde voete is. Sy het dit omgeruil en toe was die seuntjie baie bly en weer […]

Gierigheid

GIERIGHEID. 16 November 1930 sterf Mev. Henrietta Garret as ’n 81 jarige weduwee alleen in haar huis en so begin sy onwetend een van die grootste hofsake in die wêreld met betrekking tot erfporsie regte. Sy het versuim om ’n testament op te stel want geen testament kon gevind word nie.  Wie sou die erfgenaam […]

Die volmaakte storie

DIE VOLMAAKTE STORIE. Daar was eendag ’n volmaakte man wat ’n volmaakte vrou ontmoet het. Hulle het die volmaakte verhouding gehad en na ’n volmaakte tydjie het hulle die volmaakte verlowing en huwelik gehad. Die volmaakte paartjie het een ou kersaand in die sneeu en wind gery na ’n funksie. Terwyl hulle so ry, sien […]

Die tv psalm

THE TV PSALM Ek het hierdie gedig vandag in ’n e-pos gekry en wil dit graag met u deel:- THE TV PSALM The TV is my Shepherd, I shall turn it on. It makes me lie down on the sofa. It leads me away from the Scriptures. It ravishes my soul. It leads me in […]

0:00
0:00