NET EEN TREE TUSSEN MY EN DIE DOOD

NET EEN TREE TUSSEN MY EN DIE DOOD CJ. KILIAN Geskryf deur CJ. KILIAN    Ek was twee jaar oud toe my moeder my hierdie woorde hoor sing het: “Jesus is die soetste Naam vir my.” Ek het met die gang in ons huis afgestap gekom met my wit krulkop en vet beentjies.   Vandag […]

Die Here Jesus Christus Het Jou Baie Lief!

Die Here Jesus het jou baie lief deur Pieter Scholtz DIE HERE JESUS CHRISTUS HET JOU BAIE LIEF! deur Pieter Scholtz Pieter Scholtz (021=9397133) HY SKENK SONDAARS ‘N NUWE GEBOORTE! * Die wedergeboorte is lewensbelangrik; die ENIGSTE paspoort tot lewe in God se koninkryk! Jesus Christus het self gesê, ‘voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, […]

Vier Ligte

Vier Ligte deur Pieter Scholtz · VIER LIGTE IS ROOI … STOP! … OF DIE DOOD EIS SY PROOI!   · Pieter Scholtz (021-9397133) · *******************************   Het jy miskien al die prent van die besigheidsman by sy lessenaar gesien by wie die Here Jesus kom staan en hom vyf minute vra om met hom […]

Wedergeboorte

Wedergeboorte deur Pieter Scholtz Wedergeboorte   Het jy nog nooit geweet dat elke mens wedergebore móét wees om die ewige lewe te kan hê nie? Die goeie nuus is dat ook JY daarvan verséker kan wees, as jy net met ʼn oop gemoed na God se onfeilbare Woord wil luister! Deur Sy Woord wil God […]

Bekeer jou

Bekeer jou deur Pieter Scholtz · “BEKEER JOU …!”   · Ja, jy het reg gehoor! Dit is vir jóú wat die lewende, heilige en liefdevolle God, die Skepper van hemel en aarde, nie net aanraai om jou te bekeer nie, maar dringend beveel om dit onmiddellik te doen! Menigtes glo bekering is nie vir […]

Adam

Adam deur Peter Scholtz. HOOR WAT ADAM Sê!   Pieter Scholtz (021-9397133)   Almal verwyt so graag vir ‘Adam’ asof net hy AL die skuld moet kry dat die mensdom in soveel ellende gedompel is! Maar gee hom ʼn regverdige spreekbeurt en vra sommer waarom die ganse mensdom – slegtes sowel as goeies – nou […]

0:00
0:00