Die Israelvisie Geskryf deur Prof. Gerrit Smit

Die Israelvisie Geskryf deur Prof. Gerrit Smit Wie is die Israelvisie en wat leer sulke mense? Kom saam en leer oor die dwaling wat homself voordoen as die Israelvisie of die Israelhipotese     Die Israelvisie     Hulle noem hulself die Israelwaarheid, maar ‘n blinde kan met ‘n stok aanvoel dat hierdie dwaalleer alles […]

NET EEN TREE TUSSEN MY EN DIE DOOD

NET EEN TREE TUSSEN MY EN DIE DOOD CJ. KILIAN Geskryf deur CJ. KILIAN    Ek was twee jaar oud toe my moeder my hierdie woorde hoor sing het: “Jesus is die soetste Naam vir my.” Ek het met die gang in ons huis afgestap gekom met my wit krulkop en vet beentjies.   Vandag […]

Transformasie

Transformasie en die Globale Dag van Gebed. Herlewing of Misleiding? Pastoor Jannie Viljoen 1. INLEIDING. Die Transformasie beweging het gedurende die afgelope paar jare ‘n baie bekende beweging geword in kerke en onder individuele Christene. Elke jaar kom duisende mense reg oor die land bymekaar in sportstadiums vir gesamentlike gebeds- en herdenkingsdienste, en elke jaar […]

Spreek in Tale – Wat se die Bybel?

Spreek in Tale – Wat se die Bybel? Pastoor Jannie Viljoen VOORWOORD. Gelowiges stem meestal oor een feit saam, en dit is dat “gevoel” nie ‘n goeie kriteria vir geloof is nie. Geestelike ervaringe sonder Skriftuurlike ondersteuning is meestal mensgemaakte idees, geformuleer deur persoonlike gedagtes, emosies en gevoelens. Iets wat ‘reg voel’ is ook nie […]

Profete in die Kerk

INHOUD. Inleiding                                                                 2 Kan Christene mislei word?                                    […]

“Kontemplasie”

WAARSKUWING! “Kontemplasie” – Christelike Meditasie of Oosterse Misleiding? ‘n Bybelse respons op Dr. Willem Nicol se boek: “Gebed van die Hart.” Pastoor Jannie Viljoen INLEIDING. ‘n Hoofopskrif in die bylae “Perspektief,” van die Afrikaanse Sondagkoerant , Rapport  van 25 Maart 2008, lees in groot hoofletters: “CHRISTENE, BOEDDHISTE, AGNOSTICI … ALMAL MEDITEER.” Dié artikel stel dit […]

Soos Christus

Andrew Murray Soos Christus Opsomming: Hierdie artikel bestaan uit geselekteerde gedeeltes van dr. Andrew Murray se boek: “Soos Christus – die ontwikkeling van Jesus se karakter in jou lewe.” Die boek is teen die einde van die 19 de  eeu in Wellington in die Wes-Kaap geskryf. ‘n Geredigeerde weergawe van die volledige boek is in […]

Die grysaard se droom

“Moenie van die Kruis afsaag nie!” Die stryd is fel en die las maak seer, En dikwels sug u: “ek kan tog nie meer,” Hou nog ‘n bietjie, want die ou kruis, Lei gewis na die stad en die Vader se Huis. Op ‘n harde steen aan ‘n woud se rand, Sit ‘n moee grysaard […]

Die voorreg om ‘n ouer te wees in Christus.

Hoofstuk 1: Inleiding As kind het ek groot geword in ‘n huis waarin ons genoeg gehad het  – soms was daar gebrek, maar nie tot ons skade nie.  Ons kon nog buite speel en net kinders wees.  Ons kon die vryheid geniet van plaas kinders; boom klim, beesmisgevegte, kleilat gooi, perdry, swem, ystervarke jag, veldbrande […]

0:00
0:00