Wie het die meeste speelgoed?
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WIE HET DIE MEESTE SPEELGOED? Die wêreld leer ons hierdie aspek:- Ons kannie genoeg van ’n goeie ding kry nie! Ons moet altyd genoeg besit, anders is ons gekul van dit wat ons behoort te besit. Die spreuk is:- Dit is die […]
Wen mielies
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WEN MIELIES Daar was lank gelede ‘n boer wat wen mielies gekweek het. Elke jaar het hy sy mielies ingeskryf by die landbou skou en soos klokslag wen hy die blou roset vir die beste mielies in die distrik. Een jaar het die joernalis […]
Welkom terug
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WELKOM TERUG! ’n Boer het ’n jaghond op sy plaas gehad wat hy baie lief voor was. Hierdie hond het eendag net verdwyn. Niemand het geweet waar die hond is nie. Almal het gesoek maar nooit kon hulle die hond vind nie. Die […]
Wegkruipertjie met God
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WEGKRUIPERTJIE MET GOD! Pappa speel wegkruipertjie met die kinders. Die een dogtertjie hardloop na die kamer van haar ouers en kruip in die middel van die bed onder die komberse weg. Niemand kan haar sien en kry nie sou sy dink maar die groot […]
Wees sterk en moeidig
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WEES STERK EN WEES MOEDIG Na die dood van Moses het God Josua aangestel as die nuwe leier van Isreal. Die Here God het vir Josua ‘n kragtige boodskap gegee. Hierdie boodskap is vir ons opgeteken in Josua 1: 5-9. Dit is vir ons […]
Wees nie bevrees nie
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WEES NIE BEVREES NIE! 1. VREES NIE – GOD IS MET JOU:- JES. 41:10A 2. VREES NIE WANT GOD GEE VREDE:- JES. 41:10B 3. VREES NIE WANT GOD VERSTERK JOU:- JES.41:10C 4. VREES NIE WANT GOD HELP JOU:- JES. 41:10D […]
Wees ‘n visserman
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WEES ’N VISSERMAN!! Daar was eendag ’n visserman wat goed voorberei was om vis te vang. Hy het presies geweet hoe om vis te vang. Hy het al die verskillende visstokke gehad, hoeke, sinkers , lyn , katrolle, die beste aas en ja, ook […]
Wees jy net jy
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WEES JY NET JY!! Ek het vandag hierdie e-pos ontvang en wil dit graag met julle deel. Wie die skrywer hiervan is, sal ek nie weet nie maar alle eer en reg aan hom/haar. Wat ek met julle deel is ’n vry vertaling. Dit het my ook aan […]
Watter stem
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WATTER STEM? A. DIE HEILIGE GEES SE STEM. 1. Die Heilige Gees is ‘n “Gentleman” en Hy maak jou bewus van sonde en die wil van God. Hand. 13:2 2. Die Heilige Gees werk normaalweg deur rustige deurdagte besluitneming na […]
Watter soort kers is jy
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WATTER SOORT KERS IS JY? Gisteraand toe die krag vir ‘n lang tyd af was, het ek eers op my rekenaar gewerk, maar sy battery hou deesdae net ‘n ½ uur en daarna het ek na’n preek geluister, maar toe is my mp3 se […]