Weet jy wat opoffering beteken ?

twee welgestelde Christene, Twee welgestelde Christene, ‘n prokureur en ‘n handelaar, het by ‘n groep aangesluit wat om die wêreld sou reis.  Voor hul vertrek het hul predikant hul opreg gevra om mooi te kyk en te onthou indien hulle enige besonderse of interessante dinge sou sien wanneer hulle in sendinggebiede sou kom waardeur hulle […]

Werklikheid

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za As ons die Here nie waarlik ken nie, is ons sogenoemde Christenskap niks meer as enige van die ander lerings wat mense nastreef nie. Pandita Ramadai, die bekende Christen leier van India, het gesê dat sy van haar kinderjare die Hindu geloof nagestreef het tot en met die tyd […]

Wolf se gierigheid

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WOLF SE GIERIGHEID.   Gierigheid kos jou altyd meer as wat jy dink. Hier is die verhaal hoe ’n Eskimo ’n wolf vang.   Die Eskimo sal sy skerp mes neem en die lem dan in die bloed van ’n dier steek , sodat die […]

Woede

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WOEDE!   Dit is laat die nag dat die groot trok by die oornag stop tot stilstand kom. Die groot fris drywer klim uit en stap na die restaurant. Hy sit rustig en plaas sy bestelling. Heerlike warm hamburger en skyfies met ’n glas koue […]

Wit broek wit hemp wit blomme

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WIT BROEK, WIT HEMP EN WIT BLOMME!   Jeannette George was op die vliegtuig huistoe en oorkant haar het ’n vrou met ’n baba gesit. Die baba was geklee in pienk en elke keer as daar iemand verby stap het sy gesê:- “Dada , Dada!”. […]

Winston Churchill se diepste uitroep

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WINSTON CHURCHHILL SE DIEPSTE UITROEP!   Winston Churchhill se pa was baie jaloers op sy seun.  Hy het nooit ‘n goeie woord oor sy seun gespreek nie.   Dit is by almal bekend wat ’n goeie leier Churchhill was en in die boek “ THE […]

Wie se kind is jy

Geskryf deur THEUNIS WIE SE KIND IS JY?   Dit is somer en die predikant en sy vrou het hulle jaarlikse verlof geneem. Een  aand het hulle ’n klein stil restaurant gevind waar net hulle twee rustig kan sit en eet. Hulle het soos twee verliefdes by die tafel gesit en wag, dat hulle toe […]

Wie ‘n oor het laat hom hoor

Geskryf deur HEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WIE ‘n OOR HET LAAT HOM HOOR!   Robert Kupferscmidh was al 81 jaar oud met geen vlieg ondervinding nie.            17 Junie 1989 het hy en sy vriend , Wesley Sickle 52 jaar oud , in Wesley se Cessna 172 […]

Wie lees die Bybel

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WIE MOET DIE BYBEL LEES?   JONGMENSE-sodat hulle sal weet hoe om te lewe.   OUMENSE-sodat hulle sal weet hoe om te sterf.   …   ONKUNDIGES-vir wysheid.   GELEERDES-vir nederigheid.   RYKES-vir medelye.   ARMES-vir vertroosting.   DROMERS-vir bekoring.   PRAKTIESE MENSE-vir raadgewing.   […]

Wie is God

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za WIE IS GOD? Dit is belangrik dat ons in hierdie moderne tyd waarin ons leef opnuut sal besef wie God is en wat Hy vir ons as mens is:- 1.     GOD IS DIE SKEPPER VAN ALLE DINGE – Gen.1:1 en Gen. 1:27 2.     GOD IS EWIG – Psalm  […]

0:00
0:00