VROEëR DAE VAN DIE HEILSLEëR

Gedurende Gedurende die vroeë dae van die Heilsleër was William Booth en sy christelike medewerkers skerp in die pers aangeval  deur godsdienstige leiers en regeringsleiers.    Wanneer sy seun Bramwell  hom elke keer ‘n koerantberig, wat hulle aanval, gewys het, het die Generaal gewoonlik opgemerk,  “Oor vyftig jaar van nou af sal dit min skeel […]

Vervolgings Nuus

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za Gebed vir die Vervolgde Kerk – Turkye     Twee Christenmans is op 4 Januarie 2013 aangeval en ernstig beseer toe hulle in ‘n besige sakedeel van Istanbul Bybels versprei het. Paramedici het hulle hospitaal toe geneem. Polisie het twee verdagtes virdie aanval gearresteer. Die twee Christenmans het egter […]

Verrotte planke

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za Een van George Muller se opvolgers het vertel dat “klein geloof in ‘n sterk plank hom oor die stroom sou dra.  Groot geloof in ‘n verrotte plank sou hom in die stroom laat beland.”  Die objek van geloof is hier van meer belang as die grootte/sterkte van geloof.  Jesus […]

Vergifnis

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za Baie mense vind dit moeilik om iemand te vergewe wat hulle diep seer gemaak het. Hulle onthou alles wat die persoon aan hulle gedoen het. Corrie ten Boom het baie gely terwyl sy in ‘n konsentrasie kamp in Duitsland gevange gehou was tydens die tweede wereld oorlog. Iemand het […]

Vee die spore dood

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETEtjcloete@absamail.co.za” VEE DIE SPORE DOOD!   ‘n Staaltjie vêêêr uit die verlede:   Plaasmense het ‘n nie-hulle-eie-grootmaakkind gehad.  Hy was hy nie vertraag nie, maar het dinge net bietjie stadiger as ander gedoen.  Maar hy wou graag ander mense help en het dit sy dagtaak gemaak om dit te doen en […]

Vroue se behandeling deur Christus

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VROUE SE BEHANDELING DEUR CHRISTUS!   Ek is seker almal weet dat vroue in die Romeinse era en Joodse kultuur as minderwaardig hanteer is.   Christus Jesus se hantering en behandeling van die vrou was heeltemal anders.   1. CHRISTUS JESUS HET DIE VROU SE […]

Vrieskas van ‘n vrou

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VRIESKAS VAN ‘N VROU?   Oorsprong onbekend.   Waarom is dit, as ons almal sekuriteit, liefde en intimiteit van ‘n lewensmaat soek, dat ons so sukkel daarmee?  Waarom moet ons dan so stoei om ons huwelik te laat werk?   Die meeste huwelike misluk nie […]

Vriendin van die Koningin

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za VRIENDIN VAN DIE KONINGIN. ’n Dokter het ’n twee-en-sewentig jarige dame, Maria Vincent ,  besoek in die tyd toe Koningin Victoria nog aan bewind was. Maria se man het haar ’n hele klomp jare gelede verlaat en sy was baie arm en het in ’n baie arm omgewing […]

Vriende

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VRIENDE!   As Vriende mekaar nie dra nie,   mekaar se probleme nie verstaan nie,   mekaar nie moed inpraat nie,   nie vir mekaar bid   of saam kan skaterlag nie……   Dan staan hulle heeltemal alleen.   Hulle moet mekaar raadgee en aan […]

Vreugde

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VREUGDE   Dit is omtrent ’n honderd jaar gelede in ’n Japanese vallei by die see waar ’n aardbewing plaasgevind het in die herfs. Hierdie mense was al so gewoond aan die aardbewings dat hulle na die eerste weer terug is na die werk in […]

0:00
0:00