Sambreelrok en eie geweefde drie stuk pak
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SAMBREELROK EN EIEGEWEEFDE DRIESTUK PAK. ’n Dame in ’n verbleikte sambreelrok en haar man in ’n eiegeweefde drie stuk pak klim van die trein en stap doelgerig na die Harvard Universiteit rektor se kantoor en dit sonder ’n afspraak. Onmiddelik kan die sekretaresse sien […]
Se my hoekom
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SÊ MY HOEKOM? Ek het langs die klein bababed gesit en gesien hoe die kleine kind sterf. Die ouers draai na my en vra:- ” Predikant, sê ons hoekom?” Dan stap jy weg van die kinderkamer en sien hoe die baba’s lê , dan steek ’n vrou haar […]
See sterre
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Ek stap op die strand voor my stap n ouerige gryskop man. So elke paar tree buk hy tel iets op en gooi dit in die see dis vroeg oggend die son begin net sy kop uit steek. So ek kan nie sien wat hy optel nie, ek […]