Skiet maar …

Skiet maar … Het jy die volksstorie van José Rivera, die bandiet, gehoor? Hy het ‘n welbekende geword in verskeie dorpe van Texas vir al sy inbrake in banke en besighede. Ten einde die plundering te stop het die inwoners ‘n veldwagter gehuur om dié plunderaar vas te trek wat in Mexiko weggekruip het en […]

SELFS GOD KAN NIE IN SEKERE KERKE KOM NIE

Vir meer as ‘n jaar lank het ‘n klein ou vrou, Vir meer as ‘n jaar lank het ‘n klein ou vrou, wat los huiswerkies gedoen het en in ‘n minder gegoede gemeenskap gewoon het, probeer om lidmaatskap te verkry by ‘n kerk geleë in ‘n deftige woonbuurt. Die predikant was nie gretig om ‘n […]

Singend is hy dood

Die Bohémien hervormer, Die Bohémien hervormer, John Huss, is in 1415 op ‘n brandstapel verbrand.   Net voordat sy beskuldigers  die stapel aan die brand gesteek het, het hulle ‘n papierkroon op sy kop geplaas wat vol duiwels geverf was.  Sy spotters het hy geantwoord deur te sê:   “Die Here Jesus Christus het om my ontwil […]

Stap deur die tuin

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE STAP DEUR DIE TUIN.   Ek stap vandag deur my hart se tuin   En wat sou ek daarin vind?   Die “laggies” kol-op-kol het omgeval   en die “ek-gee-om” is weggewaai deur die wind   “Bekommernis” staan geil en vol in blom   Die “glimpses” het skoon verdwyn   […]

Spoorwegman se gebed

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Spoorwegman se gebed   ‘n Ou spoorwegman het op ‘n byeenkoms tot bekering gekom, en is gevra om te bid. Hy het ‘n oomblik geaarsel en toe eerbiedig met ‘n bewende maar helder stem gesê:    “O, Here, noudat ek die vlag gestryk het, bid ek U, neem my voete […]

Sy onsigbare teenwoordigheid

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SY ONSIGBARE TEENWOORDIGHEID.   ’n Klein dogterjie het van die Sondagskool gekom en was sigbaar baie ontsteld en het baie vrae gehad. “Mamma, vandag het die juffrou by die Sondagskool gesê dat ons na Jesus toe moet kom as ons hemel toe wil gaan, maar […]

Sweef soos ‘n arend

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SWEEF SOOS ’N AREND!   ’n Boer het eendag in die bos geloop en daar tussen die blare het ’n jong beseerde arend gelê. Hy het die arend na sy huis geneem en dit saam met die hoenders in die hok gesit en versorg. Die […]

Swart Bart

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SWART BART.   Hy was ’n dief. Sy naam het vrees by mense gebring. Hy het die koets-roete vir dertien jaar geterroriseer. Die mans wat die roete en die koetse moes bewaak het hom gevrees. Sy naam het sinoniem geword met vrees op die roete. […]

Staan voor die waarheid

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   STAAN VOOR DIE WAARHEID!   HOSEA 10:12  Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming met die liefde; braak vir julle ‘n braakland, want dit is tyd om die HERE te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën.   […]

Sprinkane gebed

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SPRINKANE EN GEBED.   Dit is in die jaar 1876 dat sprinkane bykans die hele oes verwoes het in Minnesota in Amerika. Met die aanbreek van die lente in 1877 was die boere bang dat dit weer sou gebeur. Hulle was vol vrees dat die […]

0:00
0:00