Rommelstrooi

Rommelstrooi In Nederland het ‘n sekere dorp baie probleme ervaar met rommelstrooi. Tevergeefs het hulle die probleem probeer oplos met meer personeel wat die gebied moes patroleer en dubbele boetes neerlê. Iemand het egter toe met die voorstel gekom dat hulle liewer mense wat hul rommel in houers gooi moes beloon. ‘n Rommelhouer wat geld […]

Ry saam in die bus

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE RY SAAM IN DIE BUS.   ‘n Mens kan nooit jou verlede inhaal nie …   dis verby en verewig verlore …   Maar weet jy wat?    Soos daar elke nuwe dag ‘n nuwe Sonopkoms is   Is daar ook vir jou ‘n nuwe môre … is daar ‘n […]

Rose vir Rosa

Article Title Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ROSE VIR ROSA.   n Bejaarde man het op valentynsdag met ‘n bos pragtige rose op ‘n bus geklim en langs ‘n jong man gaan sit. Die jong man het met bewondering na die pragtige bos rose gekyk en gese: “Iemand is baie gelukkig om so ‘n romantiese […]

Roem in die kruis

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za ROEM IN DIE KRUIS. Wat in die Bybel maak regtig saak? Wat is die belangrikste? Ja, die kruis!! Ons as mens kan in baie dinge roem maar vir die kind van God is dit belangrik om in die kruis te roem. 1. Roem on die kruis want ons […]

Robert Leroy Parker

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za ROBERT LEROY PARKER. Robert se pa was ’n ywerige Mormoon. Hulle het op ‘n plaas in Amerika ,Utah distrik gewoon. Robert het een van die plaaswerkers “aanbid” vir wie hy was. Hierdie man was Mike Cassidy. Mike was ook ’n man wat rats en flink met die rewolwers […]

Reformasie se twee Martins

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   REFORMASIE SE TWEE MARTIN’S.   Dit is aan die begin van die reformasie of anders geken as die hervorming dat daar twee Martin’s was. Die een was Martin van Basle wat tot die besef van die waarheid gekom het dat ’n mens slegs deur die […]

Rules of Male -Femalerelationships

Rules of Male -Femalerelationships   The Female always makes the Rules. The Rules are subject to change at any time without prior notification. No Male can possibly know all the Rules. If the Female suspects the Male knows all the Rules, she must immediately change some or all of the Rules. The Female is never […]

0:00
0:00