n Pastoor het homself vermom
n Pastoor het homself vermom n Pastoor het homself vermom as n hawelose bedelaar en toe na die kerk gegaan waar hy daardie oggend as die senior pastoor ingehuldig sou word. Die kerk het n 10000 ledetal gehad. Hy het n halfuur voor die diens opgedaag, en terwyl die mense in hulle honderde begin aankom […]
‘N PREDIKER WORD DEUR ‘N WETTELOSE TREINROWER VOORGEKEER
‘N PREDIKER WORD DEUR ‘N WETTELOSE TREINROWER VOORGEKEER “Die pastoor pleit: “Asseblief, moet my nie beroof nie, ek is ‘n prediker!” Die treinrower vra die pastoor: “Watter kerkverband is u?” Hy antwoord: “Baptiste kerk.” Die rower steek sy hand uit na die pastoor vir ‘n handdruk en se: “Ek is ook ‘n lid van dieselfde […]
‘n Badkamer op die koop toe
‘n Badkamer op die koop toe Op hul dogter se troue wou die Pa sy vrou opbeur: “Moenie daaraan dink dat jy ‘n dogter verloor nie. Dink eerder daaraan dat jy kry ‘n badkamer op die koop toe kry .”
n Lied
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE ’n Lied PRECIOUS LORD TAKE MY HAND! Thomas Andrew Dorsey was ‘n swart jazz musikant. Hy het in 1926 alles prys gegee om hom toe te spits op Geestelike musiek. “Peace in the valley” is een van sy bekende stukke wat hy geskryf het maar daar is […]
Nooit weer nie
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za NOOIT WEER NIE!!! Nooit weer sal ek sê:- “ Ek kannie!” want Filip. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Nooit weer sal ek my behoefte erken nie, want Filip. 4:19 En my God sal elke behoefte […]
Nog net een keer pappa
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za NOG NET EEN KEER PAPPA! ASSEBLIEF! Ek lees die verhaal van ’n predikant en sy tweeling dogters wat ek graag met u wil deel. Hy vertel dat by die geboorte van die tweeling het hy geweet dat:- 1. Sy lewe baie besiger sal […]
Net vir jou
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za NET VIR JOU! Ons almal is menslik,en almal kry seer… Ons het almal ons lesse om uit die lewe te leer… Ons almal wil graag vergifnis hê, Maar dis soms so moeilik net om jammer te sê… Ons almal het […]
Neem jy aanstoot
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za NEEM JY AANSTOOT? Hugh Lattimer het een Sondag gepreek en Koning Henry VIII was in die diens. Koning Henry was ongelukkig oor die boodskap en het aanstoot geneem oor die Woord van God. Hy het vir Hugh gesê om weer die volgende Sondag te […]
Natrium en Chloor
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za NATRIUM EN CHLOOR. Natrium is ’n silwerwit , sagte alkalimetaal wat in ‘n natuurlike gekombineerde vorm gevind word. Natrium bind altyd met ’n ander materiaal/element. Chloor, aan die ander kant, is ’n giftige gas met ’n verstikkende reuk wat ook dan gebruik word […]
Naak in die publiek
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za NAAK IN DIE PUBLIEK! Dit was een van die aangrypendste foto’s wat tydens die Vietnam oorlog geneem is:- ’n klein dogtertjie wat naak die straat af hardloop met haar oë groot van vrees en pyn op die gesiggie te lees. […]