Lekker brownies
LEKKER “BROWNIES”!! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LEKKER “BROWNIES”!! Die twee dogters het by hulle pa gepleit om na ’n film met ’n ouderdomsperk te kyk. Dit was die nuutste film op die mark en hulle het aangehou pleit om dit saam met hulle vriende te kyk. Pa het natuurlik dit nie […]
Lees die woord
LEES DIE WOORD. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LEES DIE WOORD. Daar was ’n man gewees wat sy sonde toestand besef het en sy lewe met die Here reg gemaak het. Hy het by elke geleentheid die Bybel gelees en het baie mooi Geestelik gegroei. Hierdie man is by sy werk […]
Lee eierdop
LEE EIERDOP Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LEE EIERDOP Juffrou Miller het ‘n groepie jong seuns en dogters in haar klas gehad. Een van hulle was die dertien jarige Jeremy. Hy was nie net kleiner as die ander kinders in sy klas nie, maar was ook verstandelik gestremd. Dit was Goeie […]
Lappieskombers mens
LAPPIESKOMBERS-MENS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LAPPIESKOMBERS-MENS Here, my lewe is `n klomp Los Weggooilappies wat geen doel Dien nie, nie sin maak nie en eenvoudig Nie self heel kan wees nie. Dankie dat U my voetstoots liefhet. Dat U genade die stukkies Van my lewe optel en dit Dan aanmekaar […]