KLEINER SONDES MOET VERWYDER WORD
Wanneer ‘n persoon tot bekering kom ondergaan hy of sy gewoonlik ‘n radikale lewensverandering veral as hy of sy ‘n onsedelike agtergrond gehad het. Wanneer ‘n persoon tot bekering kom ondergaan hy of sy gewoonlik ‘n radikale lewensverandering veral as hy of sy ‘n onsedelike agtergrond gehad het. Deur die eerste stappe van geestelike […]
Kersfees en die dogtertjie
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Jennifer Daniel – vrou van Keith Daniel (Suid-Afrikaanse prediker), het op die ouderdom van ses die Here Jesus Christus in haar lewe ontvang. Sy het die storie van Kersfees gehoor en besef dat terwyl God so ‘n groot geskenk aan die mensdom gegee het (Sy Seun Jesus) het sy niks […]
Kanibale en seile
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Per geleentheid was Hudson Tayler, ‘n sendeling in die 18de eeu, per seilboot oppad na China. Sonder enige wind was hulle besig om te dobber na die eiland waar ‘n groep kanibale [mensvreters] hulle gretig ingewag het. Die Kaptein het Hudson kom vra om te bid dat die wind sou […]
Kurt Wagner
KURT WAGNER. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KURT WAGNER. Kurt Wagner was een van Hitler se lyfwagte. Hy het die grond aanbid waarop Hitler geloop het. Hy het Hitler bewonder en met alles wat hy gehad het, het hy hom beskerm. Aan die einde van die oorlog, Hitler wat selfmoord gepleeg […]
Kry verlede in die verlede
KRY VERLEDE IN DIE VERLEDE! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KRY VERLEDE IN DIE VERLEDE! Vandag dink ons aan die lewe van Carl Colson. Wie is hy, vra jy? Wel Carl Colson was die regterhand van Richard Nixon , die voormalige president van Amerika. Carl is tronk toe gestuur vir die Watergate […]
Kroondiamant
KROONDIAMANT Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KROONDIAMANT KROONGEHALTE DIAMANTE Lees 1 Petrus 5: 6 – 10 Ou Vertaling “En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons ‘n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves!” (10). Dr. […]
Kolibrie geveg
KOLIBRIE GEVEG! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KOLIBRIE GEVEG! Kolibries is onder die kleinste van voëls en sluit in die Bee Hummingbird. Hulle vlerke kan 12-90 keer per sekonde wapper. Hulle is dan ook die enigste voël wat agteruit kan vlieg. Hulle drink die nektar van blomme. Jay E, Adams vertel […]
Kerkbywoning
KERKBYWONING. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KERKBYWONING. Die predikant kry die vrou in die onderdorp voor stok omdat sy nie meer die kerkdienste bywoon nie. “Ek sien nie meer jou gesig in die huis van die Here nie, suster. Dit verontrus my, suster , en dit is daarom […]
Kapok aartappel liefde
KAPOKAARTAPPELLIEFDE Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KAPOKAARTAPPELLIEFDE Leef ons ‘n soort liefde uit waar ons, ons persoonlike ruimte wil behou? Dink na oor die volgende gelykenis van ‘n ‘kapokaartappelliefde’: Aartappels leef in hulle eie omgewings, in hulle eie plek onder die grond en hulle sê: “Hierdie is my plek” — hulle […]
kan nie wag vir more nie
KANNIE WAG VIR MORE Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KANNIE WAG VIR MORE ’n Predikant het hom eendag op ’n vliegtuig langs ’n welbekende teoloog bevind. Hy konnie wag om ’n gesprek met die wyse man aan te knoop nie. Dit was dan ook net na ’n rukkie dat hulle begin praat […]