JOU WORSBROODJIE HET JY VERGEET

JOU WORSBROODJIE HET JY VERGEET ‘n Huisvader en sy vroutjie wat aan vergeetagtigheid gely het was met ontbyt besig.  Sy vra hom of hy vir haar pap sal maak.  Hy antwoord toe ja. Sy het bekommerd gelyk en vir hom hom gese:  “nee, jy gaan vergeet”,  waarop hy trots terugantwoord:  Jy het vir pap gevra. […]

Jy word agtervolg

JY WORD AGTERVOLG! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   JY WORD AGTERVOLG!   Die klein seuntjie het angstig gewag dat die week  moet verby gaan sodat hy na sy vriend se verjaardag kon gaan. Hy het so uitgesien na die partytjie. Ja, en sy maatjie het maar net twee blokke van hom gewoon.   […]

Jy kry wat jy soek

JY KRY WAT JY SOEK!! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   JY KRY WAT JY SOEK!!   Daar word vertel dat twee soorte voëls oor die Kaliforniese woestyn vlieg. Dit is die “Hummingbird” en die Aasvoël.   Al wat die Aasvoël sien is die dooie vleis, omdat dit al is waarvoor hy soek. Die […]

Jy en God alleen

JY EN GOD ALLEEN!!! Partykeer is die pad wat mens saam met die Here stap, ‘n lang en eensame pad.   Jy kan jou vriende en familie verloor tydens hierdie staptog.   In die lewe is daar twee poorte, `n nou poort en `n breë poort.   Daar is twee paaie waarvan jy moet kies, […]

Jou vrag is jou verantwoordelikheid

JOU VRAG – JOU VERANTWOORDELIKHEID! Clovis Chappell was ’n predikant, omtrent ’n eeu gelede, wat graag die verhaal van die twee wielstoombote vertel het.   Hierdie twee bote het op die Mississippi rivier van die een hawe na die volgende gevaar. Hulle het langs mekaar gevaar en die een boot se matrose het aanmerkings oor […]

John Harper

JOHN HARPER! John Harper is op 29 Mei 1872 in Skotland gebore. Hy het tot bekering gekom op die ouderdom van 14 en op 18jarige ouderdom het hy begin preek. Hy het in ’n meule gewerk totdat ’n predikant van hom gehoor het en hom in’n gemeente geplaas het in Govan Skotland.   In 1912 […]

Jesus ons bemoediging

JESUS ONS BEMOEDIGING! Joseph Scriven is in 1819 in Dublin Ierland gebore. Sy familie was baie ryk gewees. Hy het studeer aan die Trinity College in Dublin. In die ouderdom van 25 jaar het hy emigreer na Kanada.  Die rede vir die emigrasie was, dat sy verloofde het die aand voor hulle troue tragies verdrink. […]

Jesus het vir Maria ook gesterf

JESUS HET VIR MARIA OOK GESTERF. Mark Lowry , die Christen komediant, het genoem dat die stilte van Maria by die kruis het hom altyd in bewondering gebring. Indien hy, Mark , gekruisig sou word in die middel van die dorp, sou sy ma beserk gegaan het, maar Maria het nooit ’n woord gesê nie. […]

0:00
0:00