Invloed
INVLOED! Daar is talle mense wat nog nooit in hul lewe gehoor het van Henrietta Mears nie. Wie is of was die vrou sal jy wonder? Henrietta was ’n onderwyseres by ’n gemeente in California. Sy het Sondagskool gegee en baie kinders het na die Here gekom en hulle hart vir die Here gegee. […]
Infeksie van die siel
INFEKSIE VAN DIE SIEL! In 1880 is James Garfield verkies tot president van Amerika. Hy was slegs ses maande in die kantoor toe hy in die rug geskiet is met ’n rewolwer. Hy was nooit bewusteloos nie. Die dokter het by die hospitaal die wond ondersoek met sy vinger om die koeël te vind en […]