IS SONDE ‘N FOUT?
IS SONDE ‘N FOUT? Ek kan onthou toe ek as kind waar ons in kringe, nie toegelaat was om op sondae te swem of te veel speletjies te speel nie. Ek onthou op ‘n keer toe ek op ‘n baie warm dag, op ‘n muur langs ‘n swembad geloop en per “ongeluk” ingeval het. Die […]
Is jy wedergebore bekeerd
IS JY WEERGEBORE BEKEERD? Dr. D.L. Moody was ’n wonderlike Evangeliese prediker vanuit Chicago. Op ’n tyd het hy na Engeland gegaan en daar het hy ’n jongman ontmoet wat baie graag in Moody se kerk wou preek. Moody het ingestem , met die gedagte dat hy nooit weer die jongman sal sien nie. Verbaas […]
Is jy omhein
IS JY OMHEIN? Die ultra ortodokse Jode is tot vandag toe besig om hulself te omhein. Hier wil ek ’n voorbeeld noem om die stelling te staaf. ’n Tyd gelede het die Israelse Lugredery ’n versoek van die ultra ortodokse Jode met priesterlike afkoms af gewys , waar hulle versoek het om tydens vlugte in […]
Is jy nie te vinnig nie
IS JY NIE TE VINNIG NIE? Dit is ’n hele paar jaar gelede dat ’n Amerikaanse vloot vegvliegtuig getoets is. Hierdie vliegtuig het oor die Navada woestyn gevlieg en homself afgeskiet. Die nuwe kanon wat getoets is en op die vlerk gemonteer was het die ongeluk veroorsaak. Die vliegtuig het teen supersoniese spoed (vinniger as […]
Is jy ‘n rekkie
IS JY ’N REKKIE? Het jy al stil geword en jou gedagtes laat gaan oor ’n rekkie – ’n rubber rekkie? Jy kry soveel verskillende rekkies wat gebruik kan word maar my eie gunsteling is daardie dik rubber rekkies. Waarvoor gebruik ’n mense ’n rekkie? Wel dit is vir een doel gemaak naamlik:- Jy […]
Is jy Jesus
S JY JESUS? Daar was eendag ’n sakeman wat oppad werk toe was. Hy het altyd die trein gehaal maar die dag was hy bietjie laat. Hy moes hardloop om die trein in te haal. Onverwags beweeg daar ’n klein seuntjie, van so om en by nege jaar, voor hom in. Die groot man […]
Is jy haastig of glo jy God
IS JY HAASTIG OF GLO JY GOD? Een van die grootste wonderwerke sentreer rondom Moses en die Israeliete. In die woestyn moes die Israeliete tog kos kry. Nou, hoe voed jy ongeveer 3,5 miljoen mense? ’n Kwartiermeester Generaal het berekeninge gedoen en bepaal dat Moses het ongeveer 1500 ton kos per dag benodig om […]
Is jy die naaste
IS JY DIE NAASTE? Die verhaal word vertel van die rekenmeester wat ’n werk gesoek het. Hy het die koerante deursoek en toe ’n advertensie gesien waar ’n groot en bekende maatskappy adverteer vir ’n rekenmeester. Die onderhoud het goed verloop en die man is weer genooi vir die finale onderhoud. Hy was dan […]
Is jou skoene aan die verkeerde voete
S JOU SKOENE AAN DIE VERKEERDE VOETE? Daar was eendag ’n klein seuntjie wat gekla het teenoor sy mamma dat die skoene wat hy dra hom baie seer maak. Sy het gekyk en gesien dat die skoene aan die verkeerde voete is. Sy het dit omgeruil en toe was die seuntjie baie bly en weer […]
Is die kerk ‘n dieretuin
IS DIE KERK ’N DIERETUIN? Dit is so dat sommige kerkgangers so hardkoppig is soos ’n muil om enige werk in die gemeente te doen. Ander is so skelm soos ’n jakkals wanneer hulle hul besigheid se transaksies doen, ja, en ander is soos bye besig om die laaste en nuutste skinderstorie te vertel terwyl […]