Customize Consent Preferences

We use cookies to help you navigate efficiently and perform certain functions. You will find detailed information about all cookies under each consent category below.

The cookies that are categorized as "Necessary" are stored on your browser as they are essential for enabling the basic functionalities of the site. ... 

Always Active

Necessary cookies are required to enable the basic features of this site, such as providing secure log-in or adjusting your consent preferences. These cookies do not store any personally identifiable data.

No cookies to display.

Functional cookies help perform certain functionalities like sharing the content of the website on social media platforms, collecting feedback, and other third-party features.

No cookies to display.

Analytical cookies are used to understand how visitors interact with the website. These cookies help provide information on metrics such as the number of visitors, bounce rate, traffic source, etc.

No cookies to display.

Performance cookies are used to understand and analyze the key performance indexes of the website which helps in delivering a better user experience for the visitors.

No cookies to display.

Advertisement cookies are used to provide visitors with customized advertisements based on the pages you visited previously and to analyze the effectiveness of the ad campaigns.

No cookies to display.

Huwelik konflik en die vurkhyser

HUWELIK KONFLIK EN DIE VURKHYSER. Diana Fittipaldi het aan die regter verduidelik dat sy haar huis met ’n vurkhyser “aangeval” het, as gevolg van ’n lang vete met haar man oor die huishouding.   Sy het verduidelik, dat haar man, Oliver , ’n afskuwelike netheids perfeksionis is en dat hy haar teen die mure uitdryf […]

Hulle het dit nie

HULLE HET DIT NIE! Dit is ’n hele tyd gelede dat ‘n jong seuntjie na sy oupa op die plaas gegaan het om die vakansie daar deur te bring. Waar ookal oupa gegaan het, het die seun saam gestap. So sien hy die hoenders, hulle skrop en hardloop en jaag mekaar en die haantjie kraai […]

Huis reels

HUISREËLS: – Wees altyd eerlik….   Spr 12:22   – Dink voor jy praat….   Spr 18:21   – Tel jou seëninge…   Ps 34:15   – Dra mekaar se laste…   Gal 6:2   – Vergewe en vergeet…   Miga 7:15   – Hou jo beloftes…   Rom 4:21   – Ondersteun mekaar   […]

Hou op stres!

HOU OP STRES! Ek het die verhaal gehoor van die man wat dokter toe gegaan het as gevolg van pyne in sy liggaam. Die dokter het hom ondersoek en gevind dat daar fissies geen fout met hom is nie. Die dokter het gesê dat die pyne is as gevolg van stres en  bekommernis. Hy het […]

Hou net aan

HOU NET AAN! ’n Kleuterskool onderwyseres was baie lief vir haar kindertjies. Een van die seuntjies het die gewoonte gehad om haar so ’n ligte hou op die boud te gee.   Sy het met hom daaroor gepraat dat hy moet stop maar tevergeefs. Sy het toe talle ander dinge probeer , maar die outjie […]

Hoekom is die tier so wild

HOEKOM IS DIE TIER SO WILD? DEUTER. 31:6   Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.   Die tier is ‘n dier wat geen gevaar sien nie […]

Hoekom glo ek in God

HOEKOM GLO EK IN GOD? Ek het Hom nodig.So hier is my antwoord.Ek glo in God, want partykeer is die wêreld so “awesome” en dinge werk so goed uit dat my siel uitroep vir iemand om voor dankie te sê. Dan is dit Hy!Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang […]

Hoekom ek Here

HOEKOM EK HERE? Ai, my motor het gebreek en dit gaan my ’n hele klomp geld kos om dit te herstel. Geld wat huidiglik baie skaars is! Hoekom moet dit met my gebeur? Is ek dan nie ’n goeie mens nie? Here, hoekom behandel U my so? Here, hoekom straf U my so? Nou is […]

Hoe ryk is jy

HOE RYK IS JY? Dit is winter en die koue slaan deur die klere van elke mens wat buite is. Die wind dra die koue tot teen die vel en die behoefte na hitte is by elkeen. By elke huis se koorsteen trek die kaggel rook van die vuur wat die huise verhit.   Die […]

Hoe om te roei

HOE ROEI JY? Baie lank gelede was daar ’n Skotsman wat mense van die eenkant van die rivier na die anderkant in sy bootjie geroei het. Op die een roeispaan het hy die woord   “ GELOOF” uit gekerf en op die ander roeispaan het hy die woord “ WERKE” uit gekerf.   Dit was een […]

0:00
0:00