Fururistiese reklame
FUTURISTIESE REKLAME ’n Jong dame in ’n deftige blou uitrusting loop verby ’n flitsende reklamebord in sentraal Tokio. Binne sekondes flikker die skerm en ’n advertensie, wat ’n verfrissende glasie wyn en ’n bord prosciutto by ’n nabygeleë Italiaanse restaurant voorstel, verskyn. Dit lyk soos net nog ’n advertensie — maar daar is ’n verskil. […]
Fietsrit saam met my vader
Fietsrit saam met my Vader Nadat ek die eerste keer vir Jesus Christus ontmoet het, het die lewe vir my gevoel soos ‘n fietsrit op ‘n tandem-fiets, en Jesus het op die agter-sitplek gesit en Hy het my gehelp trap.Ek weet nie mooi wanneer dit was dat ons plekke omgeruil het, maar sedert Hy die […]
Fiets , vliegtuig of Christus
FIETS , VLIEGTUIG OF CHRISTUS? Orville en Wilbur Wright staan bekend as die broers wat roem verwerf het in die gejaag om die eerste vliegtuig van die grond te kry. Hulle het op 17 Desember 1903 nege-en-vyftig sekondes met hulle tuis geboude vliegtuig gevlieg. Hierdie broers was baie opgewonde oor die sukses wat hulle behaal […]