HERLEWING VRYBURG 1940
HERLEWING – VRYBURG – 1940 Dankie, vir die geleentheid om te kan vertel van ‘n wonderlike, Heilige Gees gewerkte herlewing wat in 1940 in Vryburg dorp uitgebreek en daarna ver en wyd uitgekring het. Ek wil dit graag in alle nederigheid doen, want aan God alleen kom toe al die eer en dank van ons […]
Sarita Smit
EK HET DIE HERE GEPRAAT MET MY MOND, MAAR MY HART WAS LEEG EN DONKER………….TOT EENDAG Ek wil graag die wonderlikste dag in my lewe met julle deel. Op 12 Januarie 2010 het ek Jesus aangeneem en Koning van my lewe gemaak, en het Hy my kom wederbaar. Ek het grootgeword in ‘n ouerhuis […]
Carmen Hoogenboezem
n Valse Christen se GetuienisOp die 14de Desember 2009 het ek my hart vir die Here gegee en ek is weergebore …….Voor dit het ek gedink ek was weergebore……. Ek was ʼn soet kind gewees. Ek het nooit betrokke geraak by enige slegte dinge (soos bv. dwelms) nie, ook nie gerook of gedrink nie, […]
Hanno Hoogenboezem
‘n Teruggevalle se Getuienis Ek het van kleins af ‘n redelike goeie lewe gelei, kerk toe gegaan en nie “groot” sondes gedoen nie. Ek het in ‘n Godsdienstige huis groot geword en gelewe op ‘n manier wat meeste mense gedink het ek is ‘n “goeie” Christen. In 1992 (op universiteit) het ek op ‘n konferensie […]
Taylor Ridgard Getuienis
Die Stille man se Getuienis Redding Ek sal die HERE altyd dank vir my ouerhuis. My pa is oorlede toe ek 5 was na hy en my ma gelukkig getroud was vir 20 jaar. My ouer broer verskil 5 jaar van my. My ma is ‘n Godvresende vrou wat die HERE waaragtig as ‘n […]
Getuienis Hercu Wentzel
n Introvert se Getuienis Ek is ‘n introvert gebore en van nature stil, skaam en teruggetrokke. En dít spreek van ‘n lewe van eensaamheid. My suster daarenteen is baie uitgaande, lief vir die verhoog en het altyd ‘n groot vriendekring gehad waarvoor ek haar voortdurend beny het. My agtergrond is baie stabiel en ek […]
Getuieniss Mnr CO Kurten (Ossie)
‘n;Klip-dooie godsdienstige se getuienis Dit was my heerlike voorreg om in ‘n huis groot te word waar albei ouers kinders van die HERE was. Van kleins af het my moeder ons van die Here Jesus vertel. Reeds as kind het ek geleer wat reg en verkeerd is. Een indruk wat op my as kind gemaak […]
‘n Druggie se Getuienis
‘n Druggie se Getuienis Hoe ek die Here Jesus ontmoet het (My getuienis dat Hy lewe) Waar kom ek vaandaan? Ek is gebore in die Eerste Militere hospital die jaar 1982. Ek was in Laerskool Wonderboom en van daar na HTS John Vorster. Die einde van my skool […]
JACO MARAIS se GETUINIS
Lees die GETUINIS van wat God aan ‘n jong dronkard kan doen JACO MARAIS se GETUINIS As iemand my sou vra, “wat was die kosbaarste oomblik in my lewe sover?” sal ek verseker kan terug dink en sê, die aand van die 21ste Junie 1997. Ek kan dit nog baie goed onthou. Die […]