GESANG 217
GESANG 217 1. ‘N VASTE BURG IS ONSE GOD, ONS SKUIL IN HOM, DIE STERKE. HY IS ‘N VESTING IN DIE NOOD – VIR EWIG STAAN SY WERKE. AL KOM DIE BOSE AAN IN SY OORWINNAARSWAAN, ONS WEET BY AL SY LIS, SY LOT IS REEDS BESLIS – GOD SELF STEL AAN […]
GESANG 216
GESANG 216 1. HERSKEP, O GEES, LAAT LEEF, O GEES, LAAT KOM DIE KONINKRYK MET MAG. LAAT MENSE TOT AANBIDDING KOM, OORREED DEUR U OORTUIGINGSKRAG. 2. DIE BOSE SKEND ONS LEWENSDOEL; ONS WORD TOT YDELHEID VERLEI; ONS SOEK DIE NIETIGHEID, O HEER; VERVAL IN SONDE-SLAWERNY. 3. O […]
GESANG 215
GESANG 215
GESANG 214
GESANG 214
GESANG 212
GESANG 212 1. DIE HERE SALF ONS MET SY GEES TOT DIENS EN HEILIGHEID, TOT KONING, PRIESTER EN PROFEET – TOT WARE CHRISTEN WEES. 2. GEMEENSKAP MET DIE HEIL’GE GEES IS VOEDSEL VIR DIE GEES – WIE DIE VERBORGE MANNA EET, VIER MET DIE VADER FEES. 3. DIE WERKING VAN DIE […]
GESANG 207
GESANG 207 1. EER HOM WAT ONDER LOFGESANGE ‘N ONTOEGANKLIK’ LIG BEWOON; EER HOM WAT BY GEBEDSVERLANGE HOM KENLIK AAN DIE MENS VERTOON ! IN VUURTONG EN IN ANDER TALE GEE HY AAN HUL SY HEIL’GE GEES, DAT, IN SY LIG SE HELDER STRALE, HUL NOU DIE SKRIFTE NUUT KAN LEES. […]
GESANG 202
GESANG 202 1. HERE, HOE BLYMOEDIG EN IN DANK OORVLOEDIG MAAK U ONS DIE HART ! U GEE ONS U SEëN SOOS ‘N VROEë REëN; U VERTROOS IN SMART. JA, ONS WEET, OOK IN ONS LEED LEEF ONS ONDER U GENADE; VREES ONS NIE DIE KWADE. 2. OOK IN STERWENSMARTE […]
GESANG 200
GESANG 200 1. JESUS WAT MY LIEFHET, HEER, LAAT MY VEILIG BY U SKUIL. KYK, DIE WATERS, WIND EN WEER DREIG EN RUK EN TREK MY NEER ! HELP MY, HEILAND, AG, EK VREES: […]
GESANG 194
GESANG 194 1. KOM, LAAT ONS SAAM TOT JESUS NADER MET BLYE UITSIG OP ONS LOT ! HY HET DIE HEILSRAAD VAN DIE VADER VIR SONDAARS REEDS VOLBRING BY GOD. SY WERK VAN GODDELIKE WAARDE DIE EEUE DEUR MET HOOP […]
GESANG 192
GESANG 192 1. JESUS, ROTS VIR MY GESLAAN, LAAT MY NIE VERLORE GAAN ! U WAS SELF VAN GOD VERLAAT. LAAT U LYDING, SONDER MAAT, MY TOT HEIL WEES EN TOT KRAG […]