GESANG 275

GESANG 275 1. HEIL’GE JESUS, WAT MY LEWE WIL HEILIG –     HART EN WIL EN REDE – HOE HEERLIK IS U HEILIGHEID !    U, MY VOORBEELD, AL DIE LUISTER VAN ENGELHEILIGHEID WORD DUISTER     TEEN U VOLMAAKTE HEILIGHEID. O HEER, SO ONBESMET,     U IS MY HOOF EN WET. HEIL’GE JESUS, O HEILIG […]

GASANG 270

GASANG 270 1. HERE JESUS EK IS KLEIN,    SWAK ONKUNDIG EN ONREIN;    LAAT MY GROOTWORD TOT U EER,    LAAT MY DAAGLIKS VAN U LEER.     O JESUS NEEM MY,    O JESUS LEI MY,    O JESUS STERK MY    EN VORM MY TOT U EER.    2. O VERLOSSER MAAK MY […]

GESANG 269

GESANG 269 1. MY LEWE BLY AAN U GEWY, O VADER VAN GENADE.     U RIG OMHOOG MY HART EN OOG – BESKERM MY TEEN DIE KWADE.    2. MY LEWE BLY AAN U GEWY, O SEUN VAN GOD, DIE VADER !     ONS PRYS U NAAM EN JUIG TESAAM WAAR OOK U VOLK VERGADER.  […]

GESANG 267

GESANG 267 1. HEER MY GOD, EK BUIG MET VREUGDE VOOR U TROON OOTMOEDIG NEER.    SAL EK ROEM OP EIE DEUGDE ? NEE, MY ROEM IS IN MY HEER.     JESUS CHRISTUS, DEUR U LERING LEI U SONDAARS TOT BEKERING.     BRON VAN OOTMOED, LEER OOK MY DIEP AFHANKLIK IN U BLY.

GESANG 264

GESANG 264 1. GOD, ENKEL LIG, VOOR U GESIG IS NIKS OP AARDE REIN NIE.     OOK ONS BEVLEK; MET SKULD BEDEK – KAN NIE VOOR U VERSKYN NIE.    2. DIE STERREPRAG VERDWYN BY DAG TEENOOR DIE SON SE LUISTER;     SOVEEL TE MEER IS ONS, O HEER, TEENOOR U LIG, DIE DUISTER.    […]

GESANG 260

GESANG 260 1. GELUKKIG HY WAT HULP VERLEEN, GEWILLIG EN VAN HARTE –     IN JESUS NAAM DIé TROOS WAT WEEN, GETREF DEUR LEED EN SMARTE;     WAT OOR SY MEDEMENS BEGAAN, OM CHRISTUS WIL,     BY HULLE STAAN EN DIEN UIT NAASTELIEFDE.    2. AS U ONS DAAGLIKS, TROUE HEER, GEEN BROODSGEBREK LAAT LY […]

GESANG 258

GESANG 258 1. WAAK CHRISTEN, STAAN IN DIE GELOOF DAT NIEMAND JOU DIE KROON ONTROOF !     GEDRA JOU MANLIK, STERK EN MOEDIG – STEEDS TOEGEWY AAN GOD SE WERK –    STANDVASTIG, ONBEWEEGLIK STERK. VOL YWER, ALTYD MEER OORVLOEDIG –    DAN SAL JOU ARBEID IN DIE HEER TOT SEëN WEES, SY NAAM TER […]

GESANG 256

GESANG 256 1. “GEWIS EN SEKER,” Sê U GOD, “GEEN SONDAARSDOOD BEHAAG MY NIE.      VEELEER IS DIT MY HOOGSTE WIL, WORD SO MY KONINGSWENS VERVUL;      DIE MENS MOET TEEN DIE BOOSHEID STRY – MY WEER AANNEEM; MY OOK BELY.”    2. BEKEER JOU DAN, O MENSEKIND, BLY TOG NIE MEER IN […]

GESANG 255

GESANG 255 1. ONS WAS NIE DAAR IN BETLEHEM, BY HERDERS EN BY ENG’LESANG;     ONS WAS OOK NIE IN NASARET EN KEN U NIE AS TIMMERMAN;     ONS KON NIE SIEN NIE, MAAR ONS GLO – DIE WOORD VAN GOD Sê DIT WAS SO.    2. ONS WAS OOK NIE BY GOLGOTA TOE DUISTER […]

GESANG 247

GESANG 247 1. MY VOLK, EK SELF HET JOU VERWEK MET LIEFDE JOU NA MY GETREK;    ‘N KINDJIE AAN DIE HAND GELEI SO WAS JY ALTYDDEUR BY MY:    JY HET LEER LOOP EN VOOR JY VRA, HET VADERHANDE JOU GEDRA.    2. EK HET IN KRANKHEID JOU GENEES, WAS VAN JOU GROEI DIE […]

0:00
0:00