GESANG 313 INTREE LIED
GESANG 313 INTREE LIED 3 GEE DAT U GEES DIE LERAAR STERK, DIE SEëL SIT OP AL SY WERK, SODAT U WOORD IN ONS KAN LEWE. DIT SAL ONS WARE GODSVRUG LEER OM STEEDS TE LEWE TOT U EER, WANT U HET AL ONS SKULD VERGEWE. O, GEES, MAAK ONS TOT DIENS BEREID MET BLYDSKAP […]
GESANG 297
GESANG 297 1. O GOD, ONS WIL U ALTYD DEUR IN CHRISTUS AS ONS VADER EER, EN DEUR DIE LEIDING VAN U GEES, OOK IN GEBED GEHOORSAAM WEES. 2. O LEER ONS OP U WOORD VERTROU; GELOWIG ALTYD DAAROP BOU. IN EIE DEUG VIND ONS GEEN STEUN, MAAR SLEGS IN CHRISTUS; IN […]
GESANG 294
GESANG 294 1. ONS VADER WAT WOON IN DIE HEMEL, GEHEILIG SY U NAAM, LAAT U RYK KOM, U WIL GESKIED, SOOS IN DIE HEMEL SO OOK OP DIE AARDE GEE ONS VANDAG ONS DAG SE BROOD EN VERGEEF ONS AL ONS SKULDE, NET SOOS ONS VERGEWE DIE WAT TEEN ONS SONDIG. […]
GESANG 293
GESANG 293 1. ONS VADER IN DIE HEMEL HOOG, TOT WIE ONS OPHEF HART EN OOG, ONS BID OOTMOEDIG ALMAL SAAM: GEE DAT U HEIL’GE VADERNAAM DEUR ONS GEKEN, GEëER, GEVREES, IN ALLES MAG GEHEILIG WEES ! 2. GEE DAT U KONINKRYK MAG KOM, IN CHRISTENLAND EN HEIDENDOM. DIE SKEPPING IS […]
GESANG 287
GESANG 287 1. O JERUSALEM, GODS WONING, NUWE STAD VAN HEIL EN LIG, WAAR DIE KINDERS VAN DIE KONING JUBEL VOOR SY AANGESIG. SON, GAAN OP OOR BERGE EN DALE; SKYN OOR ONS MET GOUE STRALE ! DAG WAT NIMMER SAL VERGAAN, LANK VERWAGTE DAG, BREEK AAN ! 2. O DIE […]
GESANG 286
GESANG 286 GESANG 286 1. O JESUS, AS EK MOR EN KLA, LAAT SWYG MY VOOR U LYDING; DIE SKANDEKRUIS WAT U MOES DRA, BRING OOK VIR MY BEVRYDING. EN LY EK SELFS VERDIENDE SMART, WIL U DIT HEILIG AAN MY HART EN LOUTER MY DEUR LYDING. 2. DEUR U HET GOD HOM OPENBAAR AS […]
GESANG 285
GESANG 285 1. SALIG IN DIE HEER TE STERWE; DIE HEMELHEERLIKHEID TE ERWE – DIE WONING DEUR HOM VOORBEREI ! KOM DIE DOOD MET SY VERSKRIKKING, GEE U ONS, HERE, U VERKWIKKING WAT EWIG ONVERDERFLIK BLY ! BEVRY VAN ELKE LEED DRA ONS DIE BRUILOFSKLEED: HALLELUJA ! GENADELOON WAG BY DIE […]
GESANG 281
GESANG 281 1. HEER JESUS, WARE MENS EN GOD, U, EENS GEMARTEL EN BESPOT, IN STERWENSNAG ALLEEN, VERSTOOT – U ROEP ONS TOE OOR GRAF EN DOOD: 2. VREES NIE, WANT EK, VERRESENE, DIE EERSTE, LAASTE, LEWENDE, WAS DOOD, MAAR LEEF IN EWIGHEID; EK HET DIE DODERYK ONTSLUIT ! 3. WIE […]
GESANG 279
GESANG 279 1. BLY BY MY HEER, TERWYL DIE SKEMERDAAL. LAAT STEEDS U LIG MY LEWENS- PAD BESTRAAL. DAAR IS GEEN ANDER HULP OF TROOS VIR MY – HULP VAN DIE HULPELOSE BLY MY BY ! 2. MY LEWENSDAG BEGIN ALREEDS TE KWYN SY VREUGDE EN SY GLANS IS AAN […]
GESANG 278
GESANG 278 1. HEILAND, GOD éN MENSESEUN, MIDDELAAR WAT ALLES WEET, U IS IN ONS NOOD ‘N STEUN U HET INSIG IN ONS LEED. SPANNING, INNERLIKE STRYD MAAK MY SOMS VERWARD EN STOM; LAAT MY MET VRYMOEDIGHEID, LEWENSKENNER, NA U KOM. 2. U GENADE MAAK MY STERK, WIS MY ANGS EN […]