Africa Youth Evangelism
AJE is 'n interkerklike geloof-sending wat die evangelie in skole bedien. Ons het 9 evangeliste wat in Mamelodi en noord oos van Pretoria werk. Ons het ook 'n kampterrein waar ons kampe hou vir skoolkinders. Ons plot, Lofdal, is ongeveer 26 km uit uit Pretoria op die Moloto pad. Ander kerk-groepe kom gebruik ook ons […]
Donasies
Makhathini Partnership
Makhathini Article Content Article Title The Makhathini is located in an isolated area in northern KwaZulu-Natal, bordered by Mozambique, Swaziland, the Lebombo Mountains and the Indian Ocean. The 631 000-hectare area consists of beautiful, subtropical woodlands. Approximately 500 000 Zulu-speaking people live on the Makhathini flats, the majority being children and youth 60% of the […]
Back to the Bible College

BACK TO THE BIBLE TRAINING COLLEGE In 1990 het ‘n plaasboer ‘n stuk grond buite Barberton in die pragtige Vallei van Genade geskenk vir die bou van ‘n Bybel Kollege en studente van verskeie universiteite het gedurende vakansies kom bou. Die eerste studente was van die omgewing. Vandag is daar 123 […]
Ondersteun hierdie Webtuiste se behoeftes.

Die Preke.net is ‘n webwerf wat uiwer om suiwer Bybelse Christen Media verniet (waar moontlik) aan die publiek beskikbaar te maak. Vir die wat ‘n donasie wil offer, BankABSA South Africa Ref –Donation for Christian Website Projects ‘n Belasting aftrekbare kwitansie vir donasies aan ‘n nie-winsgewende organisasie, is ook op versoek beskikbaar gebedsklub@gmail.com Met Zapper stuur […]
Heart Cry SA Donations
Heart Cry SA (www.heartcrysa.com) se missie is om ‘n katalis vir herlewing te wees (Persoonlik, Huwelike, Tuis, Kerk en Gemeenskap) in die liggaam van Christus deur die boodskap van intimiteit met God, herlewing en geestelike ontwaking. Heart Cry SA is gestig deur Dr Francois Carr wat regdeur SA preek en ook in die VSA en Europa. […]