Ondersteun Glen Buys WEC Sendeling na die Amazone

Ondersteun Glen Buys WEC Sendeling na die Amazone Glen Buys is ‘n sendeling van Suid Afrika in die Amazone. Sy webtuiste is http://www.reachamazon.co.za/ Hy het as sendeling vir baie jare hier in Suid Afrika , die waarheid gepreek, maar na God hom geroep het en verskeie sendingreise na Suid Amerika sowel as opleiding deur die WEC, […]