Numeri

OORSIG OOR NUMERI FOKUS   OU GENERASIE   TRAGIESE OORGANGSTYD   NUWE GENERASIE   VERWYSING   1:1 – 5:1 ————————————10:1–   —13:1 —————15:1 ——20:1 ————   26:1 —28:1 —–31:1 ——————-36:13   AFDELING   Organisering van Israel   Redding van Israel   Na Kades Barnea   By Kades Barnea   In die Wildernis   Na Moab […]

1 Kronieke

I KRONIEKE INLEIDING   Die naam kom van Chronicles wat rekords/argiewe/geskiedenis/annale beteken   9 Hoofstukke van stambome, wat `n mors van plek en tyd! Nee helaas nie, dit dui die tydperke aan voor die verstrooiing en daarna en Kronieke Koppel die twee tydperke aanmekaar. Dit dui ook die stamboom aan van die volk Israel en […]

1 & 2 Samuel

I SAMUEL INLEIDING   Die Eerste boek van Samuel is die eerste van drie dubbel boeke van die Ou Testament nl: 1 en 2 Samuel, 1 en 2 Konings en 1 en 2 Kronieke. Saam vorm hulle `n volledige afdeling. Daarin word die reis en val van die Israel monargie opgeteken. In die Hebreeuse manuskripte […]

Numeri 2

NUMERI 2 INDIVIDUE Daar is `n aantal wat God teleurgestel het. Die een wat die meeste uitstaan is Korag wat `n opstand gereel het (hulle het die Priesteramp begeer en daag Moses en Aaron uit.) Korag, Datan en Abiram word met hul gesinne deur die aarde ingesluk en die 250 man wat die vuurpanne gebring […]

Job

VIERVOUDIG Volmaak – in Hebreeus – tam, vertaal “Perfect”   Niks kom kort nie – in `n horlosie of enjin, alles is daar wat nodig is, dit is `n geheel   Hy is nie net opreg nie maar ook vroom/godvrugtig/hemelsgesind   Hy was nie net vriendelik/minlik met sy familie nie maar opreg teenoor sy bure […]

Nehemia

Geskryf deur Mnr. Opperman tjcloete@absamail.co.za   NEHEMIA Inleiding Nehemia beteken verligting van God. Die boek is geskryf deur Nehemia en Esra. Die Tema van die boek: dis verdeel in 4 gedeeltes. I Hoofstuk 1 -7 Geskiedenis van Nehemia in Babel en sy 12 jaar as Goewerneur in Judea II Hfst 8 – 10 Rekord van […]

I Samuel

Geskryf deur Mnr. Opperman tjcloete@absamail.co.za I SAMUEL   1. INLEIDING   Die Eerste boek van Samuel is die eerste van drie  dubbel boeke van die Ou Testament nl: 1 en 2 Samuel, 1 en 2 Konings en 1 en 2 Kronieke. Saam vorm hulle `n volledige afdeling. Daarin word die reis en val van die […]

Nehemia 7-13

Geskryf deur Mnr. Opperman tjcloete@absamail.co.za Hfst 7 – 13   1. INLEIDING   Die total van die volk was 42 360. Die tempelbediendes het water en hout aangedra vir die Tempeldiens. 392 HET SAAM MET Serubabbel teruggekeer  en 220 saam met Esra(618). Al die wat nie in die rekords gevind was nie se Priesterskap is […]

Job 3

Geskryf deur Mnr. Opperman tjcloete@absamail.co.za

0:00
0:00