Video Preke Description
Die Video Afdeling van Preke.net bied Video-preke van sorgvuldig uitgesoekte Bybelse predikers uit verskeie denominasies. Dit sluit ou staatmakers in soos Dr. Wille Marais, Ds. Danie Steyn e.a. asook manne uit die jonger garde soos Francois Carr, Etienne Maritz, Hennie Prinsloo en Johan Botha.Ons waardeer dit opreg as u na die preke kyk in die […]