Hooglied 5:16 “… ja, Hy is geheel en al die lieflikheid self…“
ja, Hy is geheel en al die lieflikheid self “… ja, Hy is geheel en al die lieflikheid self…“ Is hierdie woorde wat die bruid hier in Hooglied van haar beminde uiter, die taal van u hart van u beminde, die Here Jesus Christus? Is Hy vir my en u geheel en al […]
Eksodus 6:5-8
Uit die Woord Eksodus 6:5-8 “Daarom, sę aan die kinders van Israel: Ek is die HERE, en Ek sal julle onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en julle red uit hulle slawerny, en Ek sal julle verlos deur ‘n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte; en Ek sal julle as my volk aanneem […]